Albertus Johannes Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c1.d3.e8. |
Voorname |
|
Albertus Johannes |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Joseph Johannes Philippus Henning |
Moeder |
|
Anna Cecilia Nienaber |
# ste kind van vader |
|
8 |
Noemnaam |
|
Albertus Johannes |
Geboortedatum |
|
1865-10-7 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1866-5-13 |
Doopplek |
|
Colesberg |
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 boer hy op die plaas Winkelhoek, in die distrik Bethulie. Hy dien in die Bethulie Kommando en word op 30 Julie 1900 tydens die geveg in die Brandwaterkom naby Fouriesburg, saam met Genl Prinsloo en 4 000 burgers, waaronder verskeie van sy broers, krygsgevangene geneem en te Ceylon aangehou.
|
|