Stephanus Johannes Petrus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c6.d11.e10.
Voorname  Stephanus Johannes Petrus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Lourens Jacobus Henning
Moeder  Maria Cornelia Botha
# ste kind van vader  10
Noemnaam  Steve
Geboortedatum  1904-8-4
Geboorteplek  Goedemoed, Rouxville
Doopdatum  1904-11-20
Doopplek  Rouxville
Sterfdatum  1961-1-30
Sterfplek  Wesselsbron
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Cornelia Martha Maria Van Der Merwe  1928-12-21  Lydenburg   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Elizabeth Gertruida Jacoba Henning Vroulik  Cornelia Martha Maria Van Der Merwe  1935-1  1965
2 Lourens Jakobus Henning Manlik  Cornelia Martha Maria Van Der Merwe  1942-9-14  2008-12-11
Geskiedenis
Hy verwerf die kwalifikasies BA, HPOD aan die UOVS, waarna hy te Memel gaan skoolhou. Na die 1933 droogte gaan hy op Wesselsbron skoolhou. Hy het groot invloed op die kultuur- en gemeenskapslewe hier uitgeoefen. Hy was onder andere gemoeid met die Voortrekkerbeweging en was 'n tydlank Burgemeester. Dan was hy ook 'n organiseerder van die Reddingsdaadbond en voorsitter van die FAK-tak. Die skilderkuns en argitektuur was sy liefhebbery.
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Johannes Stephanus Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Lourens Jacobus Henning
/¯¯ Johan Andries Botha
\__ Maria Catharina Fredrika Botha
\__ {vmmName}
Stephanus Johannes Petrus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Johan Andries Botha
\__ {mvmName}
\__ Maria Cornelia Botha
/¯¯ Frederik Cornelius Wahlstrand
\__ Sarah Elizabeth Aletta Wahlstrand
\__ Sarah Maria Weideman
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Stephanus Johannes Petrus Henning a2.b1.c6.d11.e10.
    Elizabeth Gertruida Jacoba Henning  a2.b1.c6.d11.e10.f1.
    Lourens Jakobus Henning  a2.b1.c6.d11.e10.f2.
        Stefan Wynand Henning  a2.b1.c6.d11.e10.f2.g1.
        Renier Johan Henning  a2.b1.c6.d11.e10.f2.g2.
        Jaco Lourens Henning  a2.b1.c6.d11.e10.f2.g3.
Fotos

b1.c6.d11. Lourens Jacobus Henning en twee van sy kinders met hulle eggenotes. Van regs na links: Vader Lourens Jacobus, Stephanus Johannes Petrus * 8-8-1904 (e10) en sy eggenote Cornelia Martha Maria (gebore van der Merwe), Sarah Elizabeth Aletta * 16-2-1877 (e1), haar eggenote Duncan Ainslie en hul dogter Miems. Foto gedurende 1935 op die plaas Tafelberg, distrik Rouxville geneem
Beskou lys van mense op foto


b1.c6.d11.e10 Stephanus Johannes Petrus Henning *4-8-1904
Beskou lys van mense op foto