b1.c6.d11. Lourens Jacobus Henning en twee van sy kinders met hulle eggenotes. Van regs na links: Vader Lourens Jacobus, Stephanus Johannes Petrus * 8-8-1904 (e10) en sy eggenote Cornelia Martha Maria (gebore van der Merwe), Sarah Elizabeth Aletta * 16-2-1877 (e1), haar eggenote Duncan Ainslie en hul dogter Miems. Foto gedurende 1935 op die plaas Tafelberg, distrik Rouxville geneem
Beskou lys van mense op foto
Cornelia Martha Maria Van Der Merwe
Duncan Miller Ainslie
Lourens Jacobus Henning
Sarah Elizabeth Aletta Walstrand Henning
Stephanus Johannes Petrus Henning
|