Lourens Jakobus Henning (*1942, †2008)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c6.d11.e10.f2.
Voorname  Lourens Jakobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Stephanus Johannes Petrus Henning
Moeder  Cornelia Martha Maria Van Der Merwe
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Lourens Jakobus
Geboortedatum  1942-9-14
Geboorteplek  Bloemfontein
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2008-12-11
Sterfplek  Johannesburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Gloria Florence Deyzel  1968-4-6  Bloemfontein   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Stefan Wynand Henning Manlik  Gloria Florence Deyzel  1970-1-3  
2 Renier Johan Henning Manlik  Gloria Florence Deyzel  1971-4-23  2009-10-8
3 Jaco Lourens Henning Manlik  Gloria Florence Deyzel  1971-4-23  1990-9-4
Geskiedenis
Lou, soos hy algemeen bekend is, gaan skool te Wesselsbron, waarna hy aan die Universiteit van die Oranje Vrystaat vir kunsonderwyser gaan studeer. Hy hou net vir twee jaar lank skool, voordat hy in die privaatsektor as reklamebestuurder van SONOP en daarna VETSAK aangestel word. Gedurende 1973 word hy spotprenttekenaar vir die dagblad, Die Transvaler en gedurende 1984 vir die Sondagkoerant RAPPORT.
Voorgeslagte van Lourens Jakobus Henning (*1942, †2008)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1770)
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Johannes Stephanus Henning (*1814, †1875)
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Lourens Jacobus Henning (*1853, †1939)
/¯¯ Johan Andries Botha
\__ Maria Catharina Fredrika Botha (*1830, †1888)
/¯¯ Stephanus Johannes Petrus Henning (*1904, †1961)
/¯¯ Johan Andries Botha
\__ Maria Cornelia Botha (*1860, †1930)
/¯¯ Frederik Cornelius Wahlstrand
\__ Sarah Elizabeth Aletta Wahlstrand (*1834, †1864)
\__ Sarah Maria Weideman
 Lourens Jakobus Henning (*1942, †2008)
\__ Cornelia Martha Maria Van Der Merwe (*1906)
Nageslagte van Lourens Jakobus Henning (*1942, †2008)
Lourens Jakobus Henning (*1942, †2008) a2.b1.c6.d11.e10.f2.
    Stefan Wynand Henning (*1970)  a2.b1.c6.d11.e10.f2.g1.
        Karli Henning (*2004)  a2.b1.c6.d11.e10.f2.g1.h1.
        Dané Henning (*2008)  a2.b1.c6.d11.e10.f2.g1.h2.
    Renier Johan Henning (*1971, †2009)  a2.b1.c6.d11.e10.f2.g2.
        Jaco Henning  a2.b1.c6.d11.e10.f2.g2.h1.
        Lindee Henning  a2.b1.c6.d11.e10.f2.g2.h2.
        Lauren Henning  a2.b1.c6.d11.e10.f2.g2.h3.
    Jaco Lourens Henning (*1971, †1990)  a2.b1.c6.d11.e10.f2.g3.
Fotos

b1.c6.d11.e10.f2. Lourens Jacobus (Lou) Henning * 14-9-1942, sy vrou Gloria Florence (gebore Deyzel) en hul seuns Stefan Wynand * 3-1-1970 (g1) en Renier Johan * 23-4-1971 (g2)
Beskou lys van mense op foto


b1.c6.d11.e10.f2. Lourens Jacobus Henning * 14-9-1942, beter bekend as Lou Henning die spotprenttekenaar van die Sondagkoerant, Rapport, saam met mnr Tim Du Plessis, Redakteur van Rapport (links op foto) en Mnr Nelson Mandela by die oorhandiging van twee geraamde spotprente wat Lou van mnr Mandela gemaak het
Beskou lys van mense op foto