Renier Johan Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c6.d11.e10.f2.g2. |
Voorname |
|
Renier Johan |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Lourens Jakobus Henning |
Moeder |
|
Gloria Florence Deyzel |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Renier |
Geboortedatum |
|
1971-4-23 |
Geboorteplek |
|
Kensington |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2009-10-8 |
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Een van 'n tweeling - kyk g3. Hy het as junior atleet gedurende 1988 en 1989 die eerste plek in die 800 meter en 1500 meter wedlope vir seuns op die Suid-Afrikaanse kampioenskappe verower. Daarna het hy 'n sportbeurs gekry om in die
Verenigde State van Amerika ondervinding te gaan opdoen. Hy ontmoet sy vrou in Amerika. Nadat hulle drie kinders gehad het, skei hulle en sy verhuis, met haar drie kinders, terug na die VSA
|
|