Willem Frederik Henning (*1891, †1964)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c4.d3.e5.f2.
Voorname  Willem Frederik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Jacob Henning
Moeder  Maria Magdalena Venter
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Willem
Geboortedatum  1891-4-19
Geboorteplek  Heilbron
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1964-7-6
Sterfplek  Rensburg, Heidelberg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Anna Susanna Van Wyk      sterf 1973
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Anna Margaretha Henning Vroulik  Anna Susanna Van Wyk  1918-2-12  2000-1
2 Pieter Jacob Henning Manlik  Anna Susanna Van Wyk    
3 Andries Jacobus Henning Manlik  Anna Susanna Van Wyk  1920-9-11  1988-5-23
4 Maria Magdalena Henning Vroulik  Anna Susanna Van Wyk  1927-3-24  2009-10-5
Geskiedenis
Hy werk op die spoorweë te Heidelberg, maar was ook bywoner op die plaas Vaaldraai, Frankfort, waar met vee en graan geboer is, Gedurende die Eerste Wêreldoorlog dien hy in die 3de ZAR regiment van die Unie Verdedigingsmag en doen onder andere diens in Noord Afrika. Hy was ook 'n kranige skut. Hy was kampioenskut van die Noordelike Kommandement van die UVM. Sy dogter, Maria Magdalena, het sy medaljes - drie Eerste Wêreldoorlog medaljes en die medalje wat hy as kampioenskut verower het aan die Henning Familiebond geskenk vir uitstalling in die Henning familiemuseum.
Voorgeslagte van Willem Frederik Henning (*1891, †1964)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
/¯¯ Willem Frederik Henning (*1782, †1844)
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Willem Frederik Henning (*1809, †1874)
/¯¯ Johann Kruger
\__ Hester Johanna Kruger (*1782, †1862)
\__ Maria Elizabeth Venter (*1758)
/¯¯ Pieter Jacob Henning (*1834)
/¯¯ Jan Adriaan Venter
\__ Sophia Hendrina Magdalena Venter (*1814, †1900)
\__ Hendrina Magdalena Pretorius
/¯¯ Pieter Jacob Henning (*1860)
\__ Susara Wilhelmina De Klerk
 Willem Frederik Henning (*1891, †1964)
/¯¯ Erasmus Albertus Venter (*1775)
/¯¯ Jan Adriaan Venter (*1803)
\__ Johanna Susanna Nienaber (*1776)
/¯¯ David Schalk Venter (*1834)
\__ Helena Johanna Van Der Merwe (*1807, †1842)
\__ Maria Magdalena Venter (*1864, †1901)
\__ Anna Sophia Buys (*1841, †1901)
Nageslagte van Willem Frederik Henning (*1891, †1964)
Willem Frederik Henning (*1891, †1964) a2.b6.c4.d3.e5.f2.
    Anna Margaretha Henning (*1918, †2000)  a2.b6.c4.d3.e5.f2.g1.
    Pieter Jacob Henning  a2.b6.c4.d3.e5.f2.g2.
        Willem Frederik Henning  a2.b6.c4.d3.e5.f2.g2.h1.
    Andries Jacobus Henning (*1920, †1988)  a2.b6.c4.d3.e5.f2.g3.
        Anna Susanna Henning (*1958)  a2.b6.c4.d3.e5.f2.g3.h1.
        Catharina Elizabeth Henning (*1959, †1997)  a2.b6.c4.d3.e5.f2.g3.h2.
        Anna Margaretha Henning (*1961)  a2.b6.c4.d3.e5.f2.g3.h3.
    Maria Magdalena Henning (*1927, †2009)  a2.b6.c4.d3.e5.f2.g4.
        Gideon Johannes Albertus Van Niekerk (*1951)  
        Anna Susanna Van Niekerk (*1955)  
        Anna Maria Van Niekerk (*1958)  
Fotos

b6.c4.d3.e5.f2. Willem Frederik Henning * 19-4-1891 saam met sy twee seuns en twee skoonseuns. V.l.n.r Isak Daniël Bosman, man van Anna Margaretha Henning (g1), Andries Jacobus Henning * 11-9-1920 (g3), vader Willem, Pieter Jacob Henning(g2) en Gideon Pieter van Niekerk, man van Maria Magdalena Henning * 24-3-1927 (g4)
Beskou lys van mense op foto


Troufoto van b6.c4.d3.e5.f2.g2. Pieter Jacob Henning en Bessie van der Merwe. Weerskante staan Pieter se ma, Anna Susanna (gebore van Wyk) * 1-12-1895 en sy pa, Willem Frederik Henning * 19-4-1891.Die dogtertjie voor is vermoedelik een van Bessie se kinders uit ´n vorige huwelik
Beskou lys van mense op foto


Die medaljes wat b6.c4.d3.e5.f2. Willem Frederik Henning *19-4-1891 tydens sy diens gedurende die Eerste Wêreldoolog verwerf het, van links na regs: British War Medal, Victory Medal, Afrika Diensmedalje en die medalje wat hy verwerf het as die kampioenskut van die Noordelike Kommandement.
Beskou lys van mense op foto