b6.c4.d3.e5.f2. Willem Frederik Henning * 19-4-1891 saam met sy twee seuns en twee skoonseuns. V.l.n.r Isak Daniël Bosman, man van Anna Margaretha Henning (g1), Andries Jacobus Henning * 11-9-1920 (g3), vader Willem, Pieter Jacob Henning(g2) en Gideon Pieter van Niekerk, man van Maria Magdalena Henning * 24-3-1927 (g4)
Beskou lys van mense op foto
Andries Jacobus Henning
Gideon Johannes Albertus Van Niekerk
Isak Daniël Bosman
Pieter Jacob Henning
Willem Frederik Henning
b6.c4.d3.e5.f2.g3. Andries Jacobus Henning * 11-9-1920 en sy vrou Catharina Elizabeth (gebore Swanepoel, voorheen Scott) met die doop van hul oudste dogter, Anna Susanna *4-5-1958 (h1)
Beskou lys van mense op foto
Andries Jacobus Henning
Anna Susanna Henning
Catharina Elizabeth Swanepoel
|