Conrad Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i3.
Voorname  Conrad
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Andries Henning
Moeder  Cornelia Johanna Van Der Merwe
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Conrad
Geboortedatum  1983-3-17
Geboorteplek  Witbank
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Barinda Sophia Opperman  2009-6-20  Hartebeespoortdam   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Corné Henning Manlik  Barinda Sophia Opperman  2010-12-8  
2 Werner Henning Manlik  Barinda Sophia Opperman  2013-4-23  
3 Andreas Henning Manlik  Barinda Sophia Opperman  2020-5-8  
Geskiedenis
Conrad is hoof van finansies by Franchise Co, 'n beleggingsfirma in Sinoville, Pretoria by
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Barend Johannes Henning
\__ Hester Cornelia Van Der Schyff
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Aletta Maria Van Den Heever
\__ {vmmName}
Conrad Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Cornelia Johanna Van Der Merwe
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Conrad Henning a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i3.
    Corné Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i3.j1.
    Werner Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i3.j2.
    Andreas Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i3.j3.
Fotos

a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2. Jan Andries Henning *26-4-1949, sy vrou Cornelia Johanna (gebore van der Merwe) *15-6-1948 en al hul kinders en kleinkinders. Voor v.l.n.r. Wian Henning *16-3-2011 (h2.i1.j1.), Hendre Calitz (seun van Wilmari uit 'n vorige huwelik), Chenade Herd, ouma Cornelia Johanna, Genre Herd, oupa Jan Andries, Corné Henning *8-12-2010 (h2.i3.j1.) Agter v.l.n.r. Wilmari - en Jan Andries Henning *19-3-1974 (h2.i1.), Conrad Henning *17-3-1983 (h2.i3.) en sy vrou Barinda, Wanda (gebore Henning) en Andrew Ross Herd
Beskou lys van mense op foto


a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2. Jan Andries Henning, sy vrou Cornelia Johanna (Corrie) (gebore van der Merwe) en hulle kinders en kleinkinders by die troue van hul jongste seun, Conrad op 20-6-2009. V.l.n.r. Andrew - en Wanda Herd (gebore Henning) (i2.) met hul twee dogtertjies, Chenade (voor hulle) en Genre (wat staan voor die bruidegom, Conrad), Jan en Corrie Henning, Jan en Wilmari Henning (i1.) en Wilmari se seuntjie uit 'n vorige huwelik, Hendre Calitz, die bruidegom, Conrad Henning (i3) en sy bruid, Barinda (gebore Opperman), die bruid se ouers, Tom en Barinda Opperman, Elisna en Bruce (suster en swaer van Barinda), met hul dogterjie Skye-Anne
Beskou lys van mense op foto


a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i3. Conrad Henning *17-3-1983, sy vrou Barinda Sophia (gebore Opperman) *23-5-1983 en hul seuntjies Corné *8-12-2010 en Werner *23-4-2013 by die doop van hul derde seuntjie, Andreas, wat op 8 Mei 2020 gebore en op Sondag 13 September 2020, gedurende die Covid-19 pandemie gedoop is
Beskou lys van mense op foto