Barend Johannes Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d5.e3.
Voorname  Barend Johannes
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Andries Henning
Moeder  Anna Elizabeth Van Heerden
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Barend Johannes
Geboortedatum  1860-1-5
Geboorteplek  
Doopdatum  1860-2-11
Doopplek  Burgersdorp
Sterfdatum  1930-7-16
Sterfplek  Onze Rust, Bothaville
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Susanna Dorothea Maria Henning  1878-5-6  Wepener  sterf 1947
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jan Andries Henning Manlik  Susanna Dorothea Maria Henning  1879-8-10  
2 Johanna Elizabeth Henning Vroulik  Susanna Dorothea Maria Henning    
3 Anna Johanna Magdalena Henning Vroulik  Susanna Dorothea Maria Henning    
4 Jacobus Cornelis Henning Manlik  Susanna Dorothea Maria Henning    1901-9-2
5 Barend Johannes Henning Manlik  Susanna Dorothea Maria Henning    
6 Jacobus Cornelis Henning Manlik  Susanna Dorothea Maria Henning    
Geskiedenis
Hy boer op die plaas Kraanvogelvlei, in die Bloemfontein distrik. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 dien hy en sy oudste seun, Jan Andries in die Boven Modder Veldkornetskap van die Bloemfontein Kommando, maar word op 30 Julie saam met Genl Prinsloo en ongeveer 4 000 burgers deur die Britse magte by Fouriesburg krygsgevangene geneem en in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp, Ceylon aangehou.
Voorgeslagte
/¯¯ Jacobus Cornelis Henning
/¯¯ Jan Andries Henning
\__ Cornelia Johanna Muller
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Joseph Jooste
\__ Catharina Jacoba Jooste
\__ Martha Maria Van Der Walt
Barend Johannes Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Anna Elizabeth Van Heerden
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Barend Johannes Henning a2.b5.c1.d5.e3.
    Jan Andries Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.
        Barend Johannes Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.
        Hermanus Arnoldus Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g2.
    Johanna Elizabeth Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f2.
    Anna Johanna Magdalena Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f3.
    Jacobus Cornelis Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f4.
    Barend Johannes Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f5.
    Jacobus Cornelis Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f6.
Fotos

b5.c1.d5.e3. Barend Johannes Henning *5-1-1860 en sy vrou Susanna Dorothea Maria (gebore Henning) *1860-09-15 (b5.c4.d1.e3.
Beskou lys van mense op foto


Inskripsie op die agterkant van foto B114 wat deur b5.c1.d5.e3. Barend Johannes Henning *5-1-1860 aan sy jonger broer Hendrik Stephanus *24-5-1899 gestuur is
Beskou lys van mense op foto