Jan Andries Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.
Voorname  Jan Andries
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Barend Johannes Henning
Moeder  Aletta Maria Van Den Heever
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Jan Andries
Geboortedatum  1949-4-26
Geboorteplek  Pretoria
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2019-3-20
Sterfplek  Pretoria
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Cornelia Johanna Van Der Merwe  1971-7-17  Pretoria   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jan Andries Henning Manlik  Cornelia Johanna Van Der Merwe  1974-3-19  
2 Wanda Henning Vroulik  Cornelia Johanna Van Der Merwe  1975-11-26  
3 Conrad Henning Manlik  Cornelia Johanna Van Der Merwe  1983-3-17  
Geskiedenis
Jan word groot in Pretoria. Sy skool opleiding voltooi hy aan die Hoërskool Langenhoven, waar hy aktief betrokke was by die Voortrekkers. Hy was ook 'n kadetoffisier en lid van die skool se drilpeloton. Hy neem aktief deel aan rugby en krieket. Na skool verrig hy nasionale diensplig in die Pantserkorps by 1SDB in Bloemfontein. Hierna begin 'n besige tyd van akademiese opleiding, wat van 1970 tot 1991 duur en hy verskeie grade, diplomas en sertifikate in Administrasie en Bestuursontwikkeling behaal. Hy speel ook 'n tydlank in die O/21 rugbyspanne van Adelaars en Oostelikes. Wat sy beroep betref, werk hy vir kort rukkies by die Dept. Pos en Telekommunikasie, die Hotelraad en die Krygstuigraad. In 1973 sluit hy aan by ESKOM, waar hy die res van sy loopbaan uitdien. Jan se eggenote, Corrie, is te Amersfoort gebore en het as 'n plaasdogter op die plaas Palmietfontein grootgeword, waar haar pa gemengde boerdery bedryf het. Sy gaan skool te Amersfoort en later te Ermelo.
Voorgeslagte
/¯¯ Barend Johannes Henning
/¯¯ Jan Andries Henning
\__ Susanna Dorothea Maria Henning
/¯¯ Barend Johannes Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Hester Cornelia Van Der Schyff
\__ {vmmName}
Jan Andries Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Aletta Maria Van Den Heever
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Andries Henning a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.
    Jan Andries Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i1.
        Wian Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i1.j1.
    Wanda Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i2.
        Genre Herd  
        Chenade Herd  
    Conrad Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i3.
        Corné Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i3.j1.
        Werner Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i3.j2.
        Andreas Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i3.j3.
Fotos

a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2. Jan Andries Henning *26-4-1949, sy vrou Cornelia Johanna (gebore van der Merwe) *15-6-1948 en al hul kinders en kleinkinders. Voor v.l.n.r. Wian Henning *16-3-2011 (h2.i1.j1.), Hendre Calitz (seun van Wilmari uit 'n vorige huwelik), Chenade Herd, ouma Cornelia Johanna, Genre Herd, oupa Jan Andries, Corné Henning *8-12-2010 (h2.i3.j1.) Agter v.l.n.r. Wilmari - en Jan Andries Henning *19-3-1974 (h2.i1.), Conrad Henning *17-3-1983 (h2.i3.) en sy vrou Barinda, Wanda (gebore Henning) en Andrew Ross Herd
Beskou lys van mense op foto


a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2. Jan Andries Henning, sy vrou Cornelia Johanna (Corrie) (gebore van der Merwe) en hulle kinders en kleinkinders by die troue van hul jongste seun, Conrad op 20-6-2009. V.l.n.r. Andrew - en Wanda Herd (gebore Henning) (i2.) met hul twee dogtertjies, Chenade (voor hulle) en Genre (wat staan voor die bruidegom, Conrad), Jan en Corrie Henning, Jan en Wilmari Henning (i1.) en Wilmari se seuntjie uit 'n vorige huwelik, Hendre Calitz, die bruidegom, Conrad Henning (i3) en sy bruid, Barinda (gebore Opperman), die bruid se ouers, Tom en Barinda Opperman, Elisna en Bruce (suster en swaer van Barinda), met hul dogterjie Skye-Anne
Beskou lys van mense op foto


a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2. Jan Andries Henning *26-4-1949 en sy vrou Cornelia Johanna (Corrie) (gebore van der Merwe) * 15-6-1948
Beskou lys van mense op foto