Jan Andries Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i1.
Voorname  Jan Andries
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Andries Henning
Moeder  Cornelia Johanna Van Der Merwe
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Jan Andries
Geboortedatum  1974-3-19
Geboorteplek  Pretoria
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Wilmari Van Vuuren  2009-11-28  Bethal   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Wian Henning Manlik  Wilmari Van Vuuren  2011-3-16  
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ Barend Johannes Henning
\__ Hester Cornelia Van Der Schyff
/¯¯ Jan Andries Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Aletta Maria Van Den Heever
\__ {vmmName}
Jan Andries Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Cornelia Johanna Van Der Merwe
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jan Andries Henning a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i1.
    Wian Henning  a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i1.j1.
Fotos

a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2. Jan Andries Henning *26-4-1949, sy vrou Cornelia Johanna (gebore van der Merwe) *15-6-1948 en al hul kinders en kleinkinders. Voor v.l.n.r. Wian Henning *16-3-2011 (h2.i1.j1.), Hendre Calitz (seun van Wilmari uit 'n vorige huwelik), Chenade Herd, ouma Cornelia Johanna, Genre Herd, oupa Jan Andries, Corné Henning *8-12-2010 (h2.i3.j1.) Agter v.l.n.r. Wilmari - en Jan Andries Henning *19-3-1974 (h2.i1.), Conrad Henning *17-3-1983 (h2.i3.) en sy vrou Barinda, Wanda (gebore Henning) en Andrew Ross Herd
Beskou lys van mense op foto


a2.b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2. Jan Andries Henning, sy vrou Cornelia Johanna (Corrie) (gebore van der Merwe) en hulle kinders en kleinkinders by die troue van hul jongste seun, Conrad op 20-6-2009. V.l.n.r. Andrew - en Wanda Herd (gebore Henning) (i2.) met hul twee dogtertjies, Chenade (voor hulle) en Genre (wat staan voor die bruidegom, Conrad), Jan en Corrie Henning, Jan en Wilmari Henning (i1.) en Wilmari se seuntjie uit 'n vorige huwelik, Hendre Calitz, die bruidegom, Conrad Henning (i3) en sy bruid, Barinda (gebore Opperman), die bruid se ouers, Tom en Barinda Opperman, Elisna en Bruce (suster en swaer van Barinda), met hul dogterjie Skye-Anne
Beskou lys van mense op foto


B089. b5.c1.d5.e3.f1.g1.h2.i1. Jan Andries Henning *19-3-1974, sy vrou Wilmari (gebore van Vuuren) * 29-7-1981 , hul seuntjie Wian *16-3-2011 en Wilmari se seuntjie uit 'n vorige huwelik, Hendré Calitz
Beskou lys van mense op foto