Michael Jacobus Henning (*1918, †1964)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d10.e7.f3.
Voorname  Michael Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Christiaan Rudolf Henning
Moeder  Elsie Jacoba Johanna Pelser
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Michael
Geboortedatum  1918-2-2
Geboorteplek  Zastron
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1964-9-1
Sterfplek  Odendaalsrus
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Aida Johjeen Bann  1941-2-8  Aliwal-Noord  sterf 1959
2 Johanna Catharina Jacoba Smit  1961  Pretoria  sterf 1886
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Susanna Catharina Henning Vroulik  Aida Johjeen Bann  1941-6-5  2006-12-16
2 Christiaan Rudolf Henning Manlik  Aida Johjeen Bann  1943-6-4  1987-4-11
3 Aida Johjeen Henning Vroulik  Aida Johjeen Bann  1946-11-27  
4 Magdalena Jacoba Johanna Henning Vroulik  Aida Johjeen Bann  1949-2-28  
5 Elnaura Henning Vroulik  Aida Johjeen Bann  1950-11-22  
6 Michael Jacobus Henning Manlik  Aida Johjeen Bann  1953-6-15  
7 Albera Henning Vroulik  Aida Johjeen Bann  1954-10-31  
Geskiedenis
Na skool is hy opgelei en aangewend as 'n werktuigkundige vir die Oranje Vrystaat paaiedepartement vir vier jaar en het te Bultfontein gewoon. Daarna werk hy vir tien jaar by die SA Spoorweë en Hawens. In 1949 word hy weer as 'n Ploegbaas by die OVS Paaiedepartement aangestel.

Na die dood van sy eerste vrou in 1959 (sy is deur die weerlig doodgeslaan), moes hy alleen sy sewe kinders grootmaak. Gedurende 1960 skryf sy veertienjarige dogter Aida Johjeen 'n brief vir die koerant, Landstem waarin sy vra vir 'n ma, want hul ma is oorlede en haar pa kan nie alleen vir hulle sorg nie. Die koerant het die briefie geplaas Johanna Catharina Jacoba Dekker (gebore Smit) het op die briefie gereageer en sy en Michael is in 1961 getroud.

Michael Jacobus sterf na 'n blindedermoperasie in die ouderdom van 46-jaar in die Odendaalsrus Hospitaal. Sy minderjarige kinders is dus na sy dood verder deur hulle stiefma Johanna Catharina Jacoba (gebore Smit) grootgemaak - selfs nadat sy later met Jan Crafford getroud is.

Voorgeslagte van Michael Jacobus Henning (*1918, †1964)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1770)
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Jan Hendrik Henning (*1805, †1881)
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Christiaan Rudolf Henning (*1844, †1929)
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis (*1811, †1873)
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
/¯¯ Christiaan Rudolf Henning (*1877, †1962)
/¯¯ Olof Abraham Vorster (*1816)
\__ Anna Christina Vorster (*1845, †1913)
\__ Elsje Swanepoel
 Michael Jacobus Henning (*1918, †1964)
/¯¯ Michael Jacobus Pelser
\__ Elsie Jacoba Johanna Pelser (*1873, †1960)
\__ Barbara Jacomina Swanepoel
Nageslagte van Michael Jacobus Henning (*1918, †1964)
Michael Jacobus Henning (*1918, †1964) a2.b1.c3.d10.e7.f3.
    Susanna Catharina Henning (*1941, †2006)  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g1.
        Aida Johjeen Jansen Van Rensburg (*1960)  
        Marina Jansen Van Rensburg (*1965)  
    Christiaan Rudolf Henning (*1943, †1987)  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g2.
    Aida Johjeen Henning (*1946)  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g3.
        Aida Johjeen De Lange (*1965)  
        Barend Jacobus De Lange (*1969)  
        Helena Catharina De Lange (*1974)  
    Magdalena Jacoba Johanna Henning (*1949)  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g4.
        Willie Arie Jansen Van Rensburg (*1968)  
        Deon Jansen Van Rensburg (*1973)  
        Elmarie Jansen Van Rensburg (*1985)  
    Elnaura Henning (*1950)  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g5.
        Jacobus Van Staden (*1972)  
        Christelle Van Staden (*1974)  
    Michael Jacobus Henning (*1953)  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g6.
        Michael Jacobus Henning (*1972, †1972)  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g6.h1.
        André Henning (*1972, †1999)  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g6.h2.
        Christiaan Rudolf Henning (*1974)  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g6.h3.
        Ronél Henning (*1981)  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g6.h4.
    Albera Henning (*1954)  a2.b1.c3.d10.e7.f3.g7.
        Joyline Aida Benade (*1971)  
        Theressa Benade (*1972)  
        Sylvia Clarisa Benade (*1974)  
Fotos

Hierdie foto het gedurende 1960 in die koerant Landstem verskyn by ñ briefie wat die 14-jarige b1.c3.d10.e7.f3.g3. Aida Johjeen Henning *27-11-1946 geskryf het, waarin sy vra vir ñ ma, want hulle ma is oorlede en haar pa kan nie alleen vir hulle sorg nie. Die brief is deur Landstem geplaas en Johanna Catharina Jacoba Dekker (gebore Smit) het daarop gereageer. Sy en Michael is in 1961 getroud. Die foto is van b1.c3.d10.e7.f3. Michael Jacobus Henning *2-2-1918 en vyf van sy kinders. V.l.n.r Albera Henning *31-10-1954 (g7), Elnaura Henning *22-11-1950 (g5), pa Michael Jacobus Henning, Magdalena Jacoba Johanna Henning *28-2-1949 (g4), Aida Johjeen Henning *27-11-1946 (g3) en heel voor Michael Jacobus Henning *15-6-1953 (g6)
Beskou lys van mense op foto


b1.c3.d10.e7.f3. Michael Jacobus Henning *2-2-1918, sy eerste vrou Aida Johjeen Bann *18-12-1919 en hul sewe kinders. Heel agter, staande: Susanna Catharina (g1) *5-6-1941 en Christiaan Rudolf (g20 *4-6-1943. Sittende: pa Michael Jacobus Henning met Michael Jacobus (g6) *15-6-1953 op sy skoot, Aida Johjeen (g3) *27-11-1946, ma Aida Johjeen (gebore Bann) met Albera (g7) *31-10-1954 op haar skoot. Voor: Elnaura (g5) *22-11-1950 en Magdalena Jacoba Johanna (g4) *28-2-1949
Beskou lys van mense op foto


a2.b1.c3.d10.e7.f3. Michael Jacobus Henning *2-2-1918 en sy tweede vrou, die weduwee Johanna Catharina Jacoba Dekker (gebore Smit) *6-8-1916
Beskou lys van mense op foto