Susanna Catharina Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d10.e7.f3.g1. |
Voorname |
|
Susanna Catharina |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Michael Jacobus Henning |
Moeder |
|
Aida Johjeen Bann |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Susanna Catharina |
Geboortedatum |
|
1941-6-5 |
Geboorteplek |
|
Rouxville |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2006-12-16 |
Sterfplek |
|
Heidelberg, Tvl |
|
|
|
Geskiedenis |
Michael Jacobus Henning was nie haar biologiese pa nie. Toe hy en Aida Johjeen Bann op 8 Februarie 1941 getroud is, was sy reeds swanger Susanna. Die biologiese vader was 'n ander man. Michael Jacobus Henning het die baba egter as sy eie kind registreer. Sy word wel nie op sy sterfregister vermeld nie, maar wel op haar ma se sterfregister.
|
|