Aida Johjeen Bann |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
|
Voorname |
|
Aida Johjeen |
Van |
|
Bann |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Christiaan Philippus Bann |
Moeder |
|
Martha Sophia Kleinhans |
# ste kind van vader |
|
0 |
Noemnaam |
|
Aida |
Geboortedatum |
|
1919-12-18 |
Geboorteplek |
|
Smithfield |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1959-10-10 |
Sterfplek |
|
Taaibos, Sasolburg |
|
|
|
Geskiedenis |
Sy sterf as gevolg van veelvuldige brandwonde toe sy deur weerlig doodgeslaan is op hul plaas, Taaibos, in die Sasolburg distrik. Sy is in Odendaalsrus begrawe
|
|