Maria Susanna Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b9.c1.d2.e1.f7. |
Voorname |
|
Maria Susanna |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Pieter Hendrik Henning |
Moeder |
|
Maria Susanna Pretorius |
# ste kind van vader |
|
7 |
Noemnaam |
|
Maria Susanna |
Geboortedatum |
|
1909-3-20 |
Geboorteplek |
|
Slangfontein, Meyerton |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2005-7-1 |
Sterfplek |
|
Parys |
|
|
|
Geskiedenis |
Sy word gebore op die plaas Slangfontein in die distrik Meyerton, maar woon die grootste deel van haar lewe op Meyerton. Gedurende 1949 trek sy en haar man na Rothdene. Hy sterf op 18-9-1973 te Rothdene. Syself is egter oorlede in 'n ouetehuis op Parys. Haar eerste kind is gebore voor haar huwelik en is gevolglik onder haar naam, as 'n Henning geregistreer. Sy en Josias Renier Blignaut het daarna agt kinders gehad
|
|