Willem Jacobus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b9.c1.d2.e1.f7.g1.h2.
Voorname  Willem Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Hendrik Jacobus Henning
Moeder  Christina Maria Kroukam
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Willem Jacobus
Geboortedatum  1960-8-15
Geboorteplek  Vereeniging
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Linda Meyring  1981-8-15  Vereeniging   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Chantell Henning Vroulik  Linda Meyring  1983-4-10  
2 Dewald Henning Manlik  Linda Meyring  1988-4-19  
Geskiedenis
Willem word groot in Meyerton, waar hy die Laerskool Republiek en Hoërhandel- en Tegniese skool Vereeniging bywoon. Hy voltooi sy Nasionale Diensplig in 1979.
Hy voltooi sy tegniese opleiding as Elektronika Meganikus by Yskor, Vanderbijlpark in 1981 en tree op sy een-en-twintigste verjaardag in 1982 in die huwelik met Linda Meyring. Hulle woon aanvanklik in Vanderbijlpark, maar verhuis daarna na Risville, Vereeniging tot 1998. Daarna trek hulle na Witbank, waar hulle tot 2005 woon..
Vanaf 1998 studeer Willem deeltyds vir 'n graad in Teologie en Kerkbediening by die "Sure Foundation Institute", 'n universiteit in die VSA en behaal sy graad in 2004. Daarna tree hy in die bediening.
Hy is ook die skrywer van verskeie boeke, soos: Verwerf Hemelse Rykdom, In the beginning of all beginnings, Painful Divorce or Endless Love en verskeie kort teologiese boeke.
Voorgeslagte
/¯¯ {vvvName}
/¯¯ Onbekend Onbekend
\__ {vvmName}
/¯¯ Hendrik Jacobus Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Maria Susanna Henning
\__ Maria Susanna Pretorius
Willem Jacobus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Willem Jacobus Kroukam
\__ {mvmName}
\__ Christina Maria Kroukam
/¯¯ {mmvName}
\__ Hester Elizabeth Schutte
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Willem Jacobus Henning a2.b9.c1.d2.e1.f7.g1.h2.
    Chantell Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f7.g1.h2.i1.
        Petrus Paulus De Wet  
        Lehja Robyn De Wet  
    Dewald Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f7.g1.h2.i2.
        William Henry Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f7.g1.h2.i2.j1.
        Jadé Hanli Henning  a2.b9.c1.d2.e1.f7.g1.h2.i2.j2.
Fotos

a2..b9.c1.d2.e1.f7.1.h2. Willem Jacobus Henning *15-8-1960 en sy vrou Linda (gebore Meyring) *27-5-1961
Beskou lys van mense op foto


Twee broers, a2.b9.c1.d2.e1.f7.g1.h1. Josias Renier Henning *17-12-1958 en a2.b9.c1.d2.e1.f7.1.h2. Willem Jacobus Henning *15-8-1960
Beskou lys van mense op foto