Die skoolbus waarmee al die kinders van b6.c1.d3.e5.f2. Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en sy vrou Johanna Marthina na die skool op Schweizer-Reneke gery het
Beskou lys van mense op foto
Barend Jacobus Henning
Barend Jacobus Henning
Gertruida Susanna Henning
Hendrik Bernardus Henning
Johanna Marthina Coetsee
Johanna Martina Henning
Josef Jooste Henning
Louis Johannes Henning
Magdalena Susanna Henning
Martha Maria Henning
Pieter Hendrik Henning
Troufoto van b6.c1.d3.e5.f2.g6. Louis Johannes Henning *5-11-1923 en Hendrina Margaretha De Klerk *3-9-1930. Sy pa, Barend Jacobus Henning *30-4-1884 verskyn regs op die foto
Beskou lys van mense op foto
Barend Jacobus Henning
Hendrina Margaretha De Klerk
Louis Johannes Henning
b6.c1.d3.e5.f2.g6. Louis Johannes Henning *5-11-1923 gedurende Maart 1951 op 'n kapkar op hul plaas, Boomplaats, distrik Schweizer-Reneke. Die perd links voor se naam was Prins
Beskou lys van mense op foto
Louis Johannes Henning
Foto geneem gedurende 1934 op die plaas, Boomplaats, distr Schweizer-Reneke van die kinders van b6.c1.d3.e5.f2. Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en sy vrou Johanna Marthina (gebore Coetzee): Agterste ry: Gertruida Susanna (Truia)*18-8-1918, Martha Maria (Martha) *19-11-1906 en Barend Jacobus*15-11-1915. Voor hom staan Louis Johannes *5-11-1923. Op die gras, voor sit, links, Magdalena Susanna (Biebie) *3-11-1927 en regs, Johanna Martina (Johanna)*26-3-1926. Die kinders in die middel is die kinders van Martha: Johannatjie en Andries
Beskou lys van mense op foto
Barend Jacobus Henning
Barend Jacobus Henning
Gertruida Susanna Henning
Johanna Marthina Henning
Louis Johannes Henning
Magdalena Susanna Henning
Martha Maria Henning
|