Foto geneem gedurende 1934 op die plaas, Boomplaats, distr Schweizer-Reneke van die kinders van b6.c1.d3.e5.f2. Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en sy vrou Johanna Marthina (gebore Coetzee): Agterste ry: Gertruida Susanna (Truia)*18-8-1918, Martha Maria (Martha) *19-11-1906 en Barend Jacobus*15-11-1915. Voor hom staan Louis Johannes *5-11-1923. Op die gras, voor sit, links, Magdalena Susanna (Biebie) *3-11-1927 en regs, Johanna Martina (Johanna)*26-3-1926. Die kinders in die middel is die kinders van Martha: Johannatjie en Andries
Beskou lys van mense op foto
Barend Jacobus Henning
Barend Jacobus Henning
Gertruida Susanna Henning
Johanna Marthina Henning
Louis Johannes Henning
Magdalena Susanna Henning
Martha Maria Henning
|