Pieter Hendrik Barend Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d8. |
Voorname |
|
Pieter Hendrik Barend |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jan Hendrik Henning |
Moeder |
|
Anna Magdalena Du Plessis |
# ste kind van vader |
|
8 |
Noemnaam |
|
Pieter Hendrik Barend |
Geboortedatum |
|
1840-10-27 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
1841-4-5 |
Doopplek |
|
Cradock |
Sterfdatum |
|
1913-11-13 |
Sterfplek |
|
Boschberg, Rouxville |
|
|
|
Geskiedenis |
Hulle boer op die plaas Boschberg in die distrik Rouxville, op die wal van die Oranjerivier. Hy was 'n Veldkornet van die Republiek van die Oranje Vrystaat. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog word hy krygsgevangene geneem en tot aan die einde van die oorlog in die Belleview krygsgevangenekamp aangehou
|
|