Martha Elizabeth Jacoba Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d8.e3.
Voorname  Martha Elizabeth Jacoba
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Pieter Hendrik Barend Henning
Moeder  Martha Elizabeth Jacoba Voster
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Martha Elizabeth Jacoba
Geboortedatum  1869-11-4
Geboorteplek  Boschberg, Rouxville
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1937-11-10
Sterfplek  Aliwal-Noord
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 George Meiring  1895-12-24  Aliwal-Noord  sterf 1928
Geskiedenis
Die egpaar is om 07:00 die oggend van 24 Des 1895 getroud ten einde die trein na Oos-London, wat baie ongereeld geloop het, te haal. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog is Martha in die konsentrasiekamp te Norvalspont aangehou. Hulle boer tot 1919 op die plaas Bergfontein, distrik Edenburg, waarna hulle agtereenvolgens na Franschhoek en Stellenbosch verhuis
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Pieter Hendrik Barend Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Martha Elizabeth Jacoba Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Martha Elizabeth Jacoba Voster
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder