Hierdie groepfoto is gedurende 1910 geneem van die oudste lidmate van die Gereformeerde Kerk, Burgersdorp, met die 50-jarige bestaan van die gemeente. Links voor sit b6.c3.d2. Willem Frederik Henning * 4-7-1830
Beskou lys van mense op foto
Willem Frederik Henning
b6.c3.d2. Willem Frederik Henning * 4-7-1830 en al vyf sy kleinseuns wat na hom vernoem is. Ongelukkig kan ons slegs twee kleinseuns positief identifiseer, nl 1. Willem Frederik Steenkamp * C 1890, S/v b6.c3.d2.e2 Anna Maria Henning en haar man Louis Stephanus Steenkamp (heel regs, voor); 2. b6.c3.d2.e8.f1. Willem Frederik Henning * 8-3-1911, S/v Willem Frederik Henning en Hendrina Johanna Henning (b6.c1.d3.e4.f3.) Voor, tweede van regs Daar word vermoed dat b6.c3.d2.e6.f1. Willem Frederik Henning * 23-10-1893, S/v Hermanus Marthinus Henning en Anna Johanna Vorster ook op die foto is, maar ons kan hom nie identifiseer nie
Beskou lys van mense op foto
Willem Frederik Henning
Willem Frederik Henning
|