Johannes Christiaan Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c3.d2.e7. |
Voorname |
|
Johannes Christiaan |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Willem Frederik Henning |
Moeder |
|
Martha Catharina Grobler |
# ste kind van vader |
|
7 |
Noemnaam |
|
Johannes Christiaan |
Geboortedatum |
|
1874-5-11 |
Geboorteplek |
|
Rietkuil, Albert |
Doopdatum |
|
1874-6-16 |
Doopplek |
|
Geref K, Burgersdorp |
Sterfdatum |
|
1908-6-21 |
Sterfplek |
|
Leeufontein, Albert |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy en sy halfbroer en halfsuster (Willem Frederik, e8. en Susanna Lasya, e9.) is getroud met twee susters en ’n broer van die Janspoort Hennings, aan die Noord-Weste kant van Burgersdorp. Johannes Christiaan word op 23-8-1901 deur ’n spesiale kommissie van die Kaapse regering aan hoogverraad skuldig bevind weens sy simpatie en hulpverlening aan die Boeremagte van die Vrystaatse Republiek tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Sy vonnis was dat hy vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word of aan sodanige verkiesing mag deelneem nie.
|
|