Hermanus Marthinus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c3.d2.e6. |
Voorname |
|
Hermanus Marthinus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Willem Frederik Henning |
Moeder |
|
Martha Catharina Grobler |
# ste kind van vader |
|
6 |
Noemnaam |
|
Hermanus Marthinus |
Geboortedatum |
|
1871-2-15 |
Geboorteplek |
|
Rietkuil, Albert |
Doopdatum |
|
1871-4-23 |
Doopplek |
|
Geref K, Burgersdorp |
Sterfdatum |
|
1918-11-5 |
Sterfplek |
|
Leeufontein, Albert |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy boer op die plaas Leeufontein, distrik Albert. As ouderling van die Gereformeerde Kerk, Burgersdorp, dien hy gedurende 1910 op die boukommissie wat lei tot die bou van die kerkgebou wat in 1912 ingewei word. Hy en sy drie oudste seuns dien almal op die kerkraad van die Gereformeerde Kerk, Burgersdorp. Hy sterf gedurende die groot Spaanse griep epidemie van 1918.
|
|