Joseph Jooste Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c1.d3.e4.f2.
Voorname  Joseph Jooste
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Andries Gerhardus Henning
Moeder  Cecilia Johanna Venter
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Joseph Jooste
Geboortedatum  1883-10-13
Geboorteplek  Janspoort, Albert
Doopdatum  1883-11-25
Doopplek  Geref K, Burgersdorp
Sterfdatum  1958-12-22
Sterfplek  Burgersdorp
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Susanna Lasya Henning  1908-7-20  Burgersdorp  sterf 1929
2 Johanna M Sauer       
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Janetta Hendrina Jacoba Henning Vroulik  Susanna Lasya Henning  1909-5-23  
2 Andries Gerhardus Henning Manlik  Susanna Lasya Henning  1911-1-8  1961-8-4
3 Willem Frederik Henning Manlik  Susanna Lasya Henning  1912-9-24  
4 Willem Frederik Henning Manlik  Susanna Lasya Henning  1914-5-21  
5 Cecilia Johanna Henning Vroulik  Susanna Lasya Henning  1915-6-4  
6 Philopatria Henning Vroulik  Susanna Lasya Henning  1919-2-27  
Geskiedenis
Hy ontvang sy onderwys op plaasskole, soos destyds maar die geval was met die meeste plaasseuns. Deur veel te lees en baie rond te reis het hy een van die ontwikkeldstes geword, en as gevolg van sy aangebore redenaarsgawe, word graag na hom geluister op vergaderings en volksfeeste. Hy ontvang sy opvoeding van streng Christelike ouers en het reeds van jongs af baie belang gestel in kerklike sake. Hy dien vir baie jare op die Kerkraad van die Gereformeerde Kerk, Burgersdorp eers vyf jaar lank as diaken en later, met kort tussenposes, ongeveer dertig jaar lank as ouderling, en was verskillende kere afgevaardig na Sinodes en ander meerdere vergaderings. Hy het van jongs af ook belang gestel in politiek en was in 1914 een van die stigters van die Nasionale Party in Kaapland. Hy was een van diegene wat in 1899 met die Tweede Vryheidsoorlog by die Vrystaatse kommando’s aangesluit het. Met die terugtrek van die Vrystaters het die koloniale burgers in die hande van die Engelse geval, en so was oom Joseph een van diegene wat deur die Britse magte onder krygswet gedwing is om die uitspraak en voltrekking van die doodsvonnis oor wyle burger PW Klopper by te woon. Hy was ook een van talle Hennings wat kort na die oorlog deur ’n spesiale kommissie van die Kaapse regering aan hoogverraad skuldig bevind is.
Sy eggenote se vader - soos sy eie oupa - was stigters van die eerste gemeente van die Gereformeerde Kerk in die Kaapkolonie gedurende Februarie 1860 te Burgersdorp. Hy dien sy gemeenskap in verskeie hoedanighede: Hy was lid van die Skoolraad en Skoolkommissie van Burgersdorp; lid van die Afdelingsraad; lid van die Stadsraad; voorsitter van die plaaslike Reddingsdaadbondtak; hy dien die plaaslike Nasionale Party in verskeie hoedanighede
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Joseph Jooste Henning
\__ Anna Sophia Jooste
/¯¯ Andries Gerhardus Henning
/¯¯ Andries Gerhardus Nienaber
\__ Johanna Hendrina Nienaber
\__ Emerenszie Helena Jacobs
Joseph Jooste Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jasper Maarten Venter
\__ {mvmName}
\__ Cecilia Johanna Venter
/¯¯ {mmvName}
\__ Cecilia Johanna Jacobs
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Joseph Jooste Henning a2.b6.c1.d3.e4.f2.
    Janetta Hendrina Jacoba Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g1.
    Andries Gerhardus Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g2.
        Jozef Jooste Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1.
        Karel Niklaas Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g2.h2.
    Willem Frederik Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g3.
    Willem Frederik Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g4.
        Willem Frederik Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g4.h1.
        Martha Johanna Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g4.h2.
        Josef Jooste Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g4.h3.
        Hermanus Barend Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g4.h4.
    Cecilia Johanna Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g5.
    Philopatria Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g6.
Fotos

b6.c1.d3.e4. Andries Gerhardus Henning * 31-10-1859 en sy gesin. Die foto is op hulle 50-jarige huweliksherdenking gedurende 1930 te Lemoenkloof, Fauresmith geneem. Voor v.l.n.r.: Cecilia Johanna Venter d/v Liberta (f8), Philopatria (f2.g6.), Johan Yssel s/v Catharina Maria (e4.f7.), Cecilia Johanna Yssel d/v Catharina Maria (e4.f7.), Elizabeth Margaretha Venter d/v Liberta (f8). Middel v.l.n.r.: Jan Yssel en sy vrou Catharina Maria (f7) met hul jongste kind op haar skoot, Joseph Jooste (f2), vader Andries Gerhardus en moeder Cecilia Johanna (gebore Venter), Liberta Venter (f8). Agter v.l.n.r.: Andries Gerhardus (f2.g2.), Willem Frederik (f2.g4.) en Cecilia Johanna (f2.g5.)
Beskou lys van mense op foto


b6.c1.d3.e4.f2. Joseph Jooste Henning * 13-10-1883 en sy gesin. Voor v.l.n.r.: Joseph Jooste, Philopatria (g6), moeder Susanna Lasya (gebore Henning). Agter v.l.n.r.: Willem Frederik (g4), Janetta (g1), Andries Gerhardus (g2) en Cecilia Johanna (g5)
Beskou lys van mense op foto


Weduwee en kinders van b6.c1.d3.e4. Andries Gerhardus Henning *31-10-1859 by sy begrafnis gedurende Augustus 1932. Agter: Liberta Venter (f8); Magdalena Johanna Vorster (f4); Catharina Maria Yssel (f7); Maria Magdalena van der Walt (f5). Voor: Joseph Jooste Henning (f2); moeder Cecilia Johanna; Hendrina Johanna Nienaber (f3); Cecilia Johanna Erasmus (f1)
Beskou lys van mense op foto


Die gedig wat a2.b6.c1.d3.e4.f2. Joseph Jooste Henning *13-10-1883 met sy vrou, Susanna Lasya Henning (gebore Henning) *19-1-1890 se dood geskryf het
Beskou lys van mense op foto