Josef Jooste Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g4.h3.
Voorname  Josef Jooste
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Willem Frederik Henning
Moeder  Catharina Beatrix Jansen Van Vuuren
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Josef
Geboortedatum  1947-12-17
Geboorteplek  Pretoria
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2013-3-8
Sterfplek  Krugersdorp
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Susara Aletta Herbst  1970-9-3  Venterstad  sterf 2011
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Denise Henning Vroulik  Susara Aletta Herbst  1974-9-21  
2 Josef Jooste Henning Manlik  Susara Aletta Herbst  1978-11-21  
Geskiedenis
Josef het op 13 Maart 1967 as vakleerling begin werk by die Oos-Geduld Goudmyn by Springs. Gedurende 1968 word hy verplaas na die Leslie Goudmyn en nog ‘n jaar later na die Hendrik Verwoerddam, waar hy aangestel is as Skofbaas. Hy ontmoet sy vrou, Susara Herbst hier. Hulle trou ‘n jaar later op 3 Oktober 1970 te Venterstad. Hulle verhuis na hulle troue na Welkom, waar hy by die St Helenamyn begin werk. Gedurende 1978 word hy oorgeplaas na die Unisel Goudmyn, as Mynkaptein.

In Oktober 1984 aanvaar hy ‘n pos by ‘n asbesmyn by ‘n dorpie Diepgezet in Oos-Transvaal, naby die Swazigrens. Daarna begin hy op 1 Julie 1993 werk by UASA (Underground Association of South Africa) in Krugersdorp as Streeksbestuurder. Hy tree af in 2010 en is te Krugersdorp oorlede op 8 Maart 2013, na ‘n kort siekbed.
Voorgeslagte
/¯¯ Andries Gerhardus Henning
/¯¯ Joseph Jooste Henning
\__ Cecilia Johanna Venter
/¯¯ Willem Frederik Henning
/¯¯ Willem Frederik Henning
\__ Susanna Lasya Henning
\__ Janetta Hendrina Jacoba Pelser
Josef Jooste Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Hermanus Barend Jansen Van Vuuren
\__ {mvmName}
\__ Catharina Beatrix Jansen Van Vuuren
/¯¯ {mmvName}
\__ Elizabeth Adriana Fourie
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Josef Jooste Henning a2.b6.c1.d3.e4.f2.g4.h3.
    Denise Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g4.h3.i1.
        Zenobia Patrica Henning  
    Josef Jooste Henning  a2.b6.c1.d3.e4.f2.g4.h3.i2.
Fotos

b6.c1.d3.e4.f2.g4.h3. Josef Jooste Henning *17-12-1947
Beskou lys van mense op foto