Liberta Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c1.d3.e4.f8.
Voorname  Liberta
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Andries Gerhardus Henning
Moeder  Cecilia Johanna Venter
# ste kind van vader  8
Noemnaam  Liberta
Geboortedatum  1901-5-12
Geboorteplek  Burgersdorp
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1990-8-12
Sterfplek  Pretoria
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Hendrik Johannes Venter      sterf 1964
Geskiedenis
Enkele jare na haar geboorte trek haar ouers na die Fauresmith distrik waar hulle hul op die plaas Lemoenkloof vestig.In 1923 tree sy in die huwelik met Ds H J Venter van Nylstroom, waar hulle tot 1960 aktief werksaam was op kerklike en maatskaplike gebied. Op sosiale gebied het Liberta ook ’n groot rol gespeel. Sy was in die pioniersdae tien jaar lank voorsitster van die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie (SAVF) op Nylstroom en die siel van alles wat gelei het tot die daarstelling van die Moedershulpkraaminrigting. Op politieke gebied het sy jare lank op die Afdelingsbestuur van die Nasionale Party gedien en as sameroeper van die damesafdeling op stryddae ’n reuse taak verrig. Uit haar huwelik is drie dogters en ’n seun gebore. Sy is soos haar eggenote op Nylstroom begrawe.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Joseph Jooste Henning
\__ Anna Sophia Jooste
/¯¯ Andries Gerhardus Henning
/¯¯ Andries Gerhardus Nienaber
\__ Johanna Hendrina Nienaber
\__ Emerenszie Helena Jacobs
Liberta Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jasper Maarten Venter
\__ {mvmName}
\__ Cecilia Johanna Venter
/¯¯ {mmvName}
\__ Cecilia Johanna Jacobs
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

b6.c1.d3.e4. Andries Gerhardus Henning * 31-10-1859 en sy gesin. Die foto is op hulle 50-jarige huweliksherdenking gedurende 1930 te Lemoenkloof, Fauresmith geneem. Voor v.l.n.r.: Cecilia Johanna Venter d/v Liberta (f8), Philopatria (f2.g6.), Johan Yssel s/v Catharina Maria (e4.f7.), Cecilia Johanna Yssel d/v Catharina Maria (e4.f7.), Elizabeth Margaretha Venter d/v Liberta (f8). Middel v.l.n.r.: Jan Yssel en sy vrou Catharina Maria (f7) met hul jongste kind op haar skoot, Joseph Jooste (f2), vader Andries Gerhardus en moeder Cecilia Johanna (gebore Venter), Liberta Venter (f8). Agter v.l.n.r.: Andries Gerhardus (f2.g2.), Willem Frederik (f2.g4.) en Cecilia Johanna (f2.g5.)
Beskou lys van mense op foto


b6.c1.d3.e4.f8. Liberta Venter (gebore Henning) *1901-05-12
Beskou lys van mense op foto


Weduwee en kinders van b6.c1.d3.e4. Andries Gerhardus Henning *31-10-1859 by sy begrafnis gedurende Augustus 1932. Agter: Liberta Venter (f8); Magdalena Johanna Vorster (f4); Catharina Maria Yssel (f7); Maria Magdalena van der Walt (f5). Voor: Joseph Jooste Henning (f2); moeder Cecilia Johanna; Hendrina Johanna Nienaber (f3); Cecilia Johanna Erasmus (f1)
Beskou lys van mense op foto