Pieter Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c1.d3.e1.
Voorname  Pieter Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Joseph Jooste Henning
Moeder  Johanna Hendrina Nienaber
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Pieter Hendrik
Geboortedatum  1853-1-21
Geboorteplek  Heuningkrans, Albert
Doopdatum  1853-4-9
Doopplek  Burgersdorp
Sterfdatum  1913-4-11
Sterfplek  Amsterdam, Tvl
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Jacoba Levina De Klerk  1870-10-3  Burgersdorp   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jacoba Levina Henning Vroulik  Jacoba Levina De Klerk  1871-10-30  
2 Joseph Johannes Henning Manlik  Jacoba Levina De Klerk  1873-11-21  
3 Johanna Hendrina Henning Vroulik  Jacoba Levina De Klerk  1878-3-16  
4 Susanna Maria Henning Vroulik  Jacoba Levina De Klerk  1883-11-17  
5 Johannes Cornelis Henning Manlik  Jacoba Levina De Klerk  1887-10-20  
6 Magdalena Elizabeth Henning Vroulik  Jacoba Levina De Klerk  1889-10-18  
7 Pieter Hendrik Henning Manlik  Jacoba Levina De Klerk  1898-4-4  
Geskiedenis
Skynbaar was hulle ten tye van die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 reeds in die Transvaal woonagtig, want sy eggenote is in die Pietersburg konsentrasiekamp aangehou. Hyself was op kommando, dog het op 2-6-1901 oorgegee. Omdat hy as ’n burger van die Kaapkolonie beskou is, is hy op 24-11-1901 van hoogverraad aangekla20.
Gedurende 1903 het ’n spesiale kommissie wat deur die Kaapse regering aangestel is, hom aan hoogverraad skuldig bevind weens die hulp wat hy aan die magte van die Boererepublieke gedurende die oorlog verleen het. Sy vonnis was dat hy vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word of in enige sodanige verkiesing mag stem nie. Al sy broers is aan dieselfde oortreding skuldig bevind.
Hy het gedurende 1905 na Argentinië emigreer, dog keer vermoedelik gedurende 1909/10 saam met sy broer Douw Gerbrand na Suid-Afrika terug. Na sy dood trou sy vrou in 1914 met Douw Gerbrand Grobler. Sy was ’n niggie van Gertruida Susanna De Klerk, die eggenote van b6.c1.d3.e5. Joseph Jooste Henning, haar man se broer.
Voorgeslagte
/¯¯ Willem Frederik Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Hester Johanna Kruger
/¯¯ Joseph Jooste Henning
/¯¯ Joseph Jooste
\__ Anna Sophia Jooste
\__ Martha Maria Van Der Walt
Pieter Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Andries Gerhardus Nienaber
\__ {mvmName}
\__ Johanna Hendrina Nienaber
/¯¯ {mmvName}
\__ Emerenszie Helena Jacobs
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Pieter Hendrik Henning a2.b6.c1.d3.e1.
    Jacoba Levina Henning  a2.b6.c1.d3.e1.f1.
    Joseph Johannes Henning  a2.b6.c1.d3.e1.f2.
    Johanna Hendrina Henning  a2.b6.c1.d3.e1.f3.
    Susanna Maria Henning  a2.b6.c1.d3.e1.f4.
    Johannes Cornelis Henning  a2.b6.c1.d3.e1.f5.
    Magdalena Elizabeth Henning  a2.b6.c1.d3.e1.f6.
    Pieter Hendrik Henning  a2.b6.c1.d3.e1.f7.
Fotos

Die drie Henning broers wat gedurende 1905 na Argentinië emigreer het: b6.c1.d3.e5. Joseph Jooste Henning * 15-1-1862, Pieter Hendrik Henning *21-1-1853 (e1) en Douw Gerbrand Henning * 28-11-1868 (e8)
Beskou lys van mense op foto