Douw Gerbrand Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c1.d3.e8. |
Voorname |
|
Douw Gerbrand |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Joseph Jooste Henning |
Moeder |
|
Johanna Hendrina Nienaber |
# ste kind van vader |
|
8 |
Noemnaam |
|
Douw |
Geboortedatum |
|
1868-11-28 |
Geboorteplek |
|
Heuningkrans, Albert |
Doopdatum |
|
1869-1-31 |
Doopplek |
|
Geref K, Burgersdorp |
Sterfdatum |
|
1950-1-1 |
Sterfplek |
|
Heuningkrans, Burgersdorp |
|
|
|
Geskiedenis |
As burger van die Kaap van Goeie Hoop, word Douw Gerbrand op 22-8-1901 deur ’n spesiale kommissie wat deur die Kaapse Regering aangestel is, aan Hoogverraad skuldig bevind. Sy skuldigbevinding spruit voort uit sy simpatie en hulpverlening aan die Boeremagte van die Vrystaatse Republiek tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Sy vonnis was dat hy vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word of in enige sodanige verkiesing mag stem nie. Sy broer Joseph Jooste (e5.) is aan ’n soortgelyke oortreding skuldig bevind. Gedurende 1905 vertrek Douw Gerbrand en sy gesin saam met ’n groot groep mede-Afrikaners om hulle in Argentinië te gaan vestig. Hulle keer egter gedurende 1909/10 na Suid-Afrika terug.
|
|