Jan Andries Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c1.d5.e3.f1. |
Voorname |
|
Jan Andries |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Barend Johannes Henning |
Moeder |
|
Susanna Dorothea Maria Henning |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Jan Andries |
Geboortedatum |
|
1879-8-10 |
Geboorteplek |
|
Dewetsdorp |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Hy woon saam met sy ouers op die plaas Kraanvogelvlei in die Bloemfontein distrik. Hy dien in die Bloemfontein Kommando (Veldkornetskap Boven Modder) en word gedurende die Tweede Vryheidsoorlog saam met sy pa op 30 Julie 1900 by Fouriesburg krygsgevangene geneem en in die Diyatalawa Krygsgevangenekamp te Ceylon aangehou.
|
|