Zarl Stephanus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d11.
Voorname  Zarl Stephanus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Hendrik Henning
Moeder  Anna Magdalena Du Plessis
# ste kind van vader  11
Noemnaam  Zarl Stephanus
Geboortedatum  1846-1-23
Geboorteplek  Elandshoek, Aliwal-Noord
Doopdatum  1847-1-17
Doopplek  Cradock
Sterfdatum  1926-6-23
Sterfplek  Elandshoek, Aliwal-Noord
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Elizabeth Johanna Catharina Venter  1868-5-4  Aliwal-Noord  sterf 1932
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Jan Hendrik Henning Manlik  Elizabeth Johanna Catharina Venter  1869-3-9  1937-5-29
2 Gabriël Henning Manlik  Elizabeth Johanna Catharina Venter  1871-8-24  1960-9-18
3 Zarl Stephanus Henning Manlik  Elizabeth Johanna Catharina Venter  1872-9-6  1946-11-3
4 Elsie Johanna Henning Vroulik  Elizabeth Johanna Catharina Venter  1874-10-29  1961-5-25
5 Anna Magdalena Henning Vroulik  Elizabeth Johanna Catharina Venter  1876-9-20  
6 Johannes Gerhardus Henning Manlik  Elizabeth Johanna Catharina Venter  1879-9-6  1944-8-15
7 Cecilia Johanna Henning Vroulik  Elizabeth Johanna Catharina Venter  1881-7-18  
8 Daniel Stephanus Albertus Henning Manlik  Elizabeth Johanna Catharina Venter  1883-7-23  1933-7-9
Geskiedenis
Hy is gedoop Charl Stephanus. Sy naam is soms ook Sarel Stephanus gespel. As burgers van die Kaap van Goeie Hoop, word hy en vier van sy seuns op 15-5-1902 deur 'n spesiale kommissie wat deur die Kaapse regering aangestel is, aan Hoogverraad skuldig bevind. Hul skuldigbevinding spruit voort uit hul simpatie en hulpverlening aan die burgers van die Vrystaatse Republiek tydens die Tweede Vryheidsoorlog, 1899 - 1902. Hulle vonnis was dat hulle vir 'n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word of in enige sodanige verkiesing mag stem nie. In Hoofstuk 14 word al die Hennings wat so gevonnis is, gelys.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht
/¯¯ Jan Hendrik Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Martha Magdalena Nienaber
\__ {vmmName}
Zarl Stephanus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ {mvmName}
\__ Anna Magdalena Du Plessis
/¯¯ {mmvName}
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Zarl Stephanus Henning a2.b1.c3.d11.
    Jan Hendrik Henning  a2.b1.c3.d11.e1.
    Gabriël Henning  a2.b1.c3.d11.e2.
        Elsie Johanna Henning  a2.b1.c3.d11.e2.f1.
    Zarl Stephanus Henning  a2.b1.c3.d11.e3.
        Anna Elizabeth Jacoba Henning  a2.b1.c3.d11.e3.f1.
        Zarel Hendrik Henning  a2.b1.c3.d11.e3.f2.
    Elsie Johanna Henning  a2.b1.c3.d11.e4.
    Anna Magdalena Henning  a2.b1.c3.d11.e5.
    Johannes Gerhardus Henning  a2.b1.c3.d11.e6.
        Anna Maria Henning  a2.b1.c3.d11.e6.f1.
        Zarel Stephanus Henning  a2.b1.c3.d11.e6.f2.
    Cecilia Johanna Henning  a2.b1.c3.d11.e7.
    Daniel Stephanus Albertus Henning  a2.b1.c3.d11.e8.
        Elsie Henning  a2.b1.c3.d11.e8.f1.
        Sarel Stephanus Henning  a2.b1.c3.d11.e8.f2.
        Willem Jacobus Henning  a2.b1.c3.d11.e8.f3.
Fotos

b1.c3.d11. Zarl Stephanus Henning * 23-1-1846, sy eggenote Elizabeth Johanna Catharina (gebore Venter) en hulle seun Daniël Stephanus Albertus (e8) * 23-7-1883
Beskou lys van mense op foto