Johannes Gerhardus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d11.e6. |
Voorname |
|
Johannes Gerhardus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Zarl Stephanus Henning |
Moeder |
|
Elizabeth Johanna Catharina Venter |
# ste kind van vader |
|
6 |
Noemnaam |
|
Johannes Gerhardus |
Geboortedatum |
|
1879-9-6 |
Geboorteplek |
|
Aliwal-Noord |
Doopdatum |
|
1879-11-30 |
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1944-8-15 |
Sterfplek |
|
Wonderwater, Rouxville |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy is na die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 saam met sy vader en drie van sy broers aan Hoogverraad skuldig bevind, weens die hulp wat hulle gedurende die oorlog aan die Boeremagte verleen het
|
|