Jan Hendrik Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b1.c3.d11.e1.
Voorname  Jan Hendrik
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Zarl Stephanus Henning
Moeder  Elizabeth Johanna Catharina Venter
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Jan Hendrik
Geboortedatum  1869-3-9
Geboorteplek  Elandshoek, Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1937-5-29
Sterfplek  Aliwal-Noord
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Susanna Petronella Du Preez    Aliwal-Noord   
Geskiedenis
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 sluit hy op 11 Oktober 1899 as 'n Kaapse Rebel by die Aliwal-Noord Kommando van Kmdt Gustav van Aardt aan. Hy neem deel aan gevegte te Labuschagnesnek (3-5 Maart 1900), Birdsrivier, en die gevegte by die Aliwal-Noord brug (10 Maart 1900), toe die Britse magte van Brig-Genl Brabant die Vrystaat binnegeval het. Gedurende April 1900 het hy die wapen neergelê, na die proklamasie van die Kaapse regering dat die rebelle se dade onwettig is. Hy is na die oorlog saam met sy vader en drie van sy broers aan Hoogverraad skudig bevind weens die hulp wat hulle aan die Boeremagte tydens die oorlog verleen het. Die egpaar het geen kinders gehad nie
Voorgeslagte
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning
/¯¯ Jan Hendrik Henning
\__ Martha Magdalena Nienaber
/¯¯ Zarl Stephanus Henning
/¯¯ Jacobus Du Plessis
\__ Anna Magdalena Du Plessis
\__ Petronella Magdalena (Onbekend)
Jan Hendrik Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Gabriel Venter
\__ {mvmName}
\__ Elizabeth Johanna Catharina Venter
/¯¯ {mmvName}
\__ Elsie Johanna Myburgh
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder