Daniel Stephanus Albertus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b1.c3.d11.e8. |
Voorname |
|
Daniel Stephanus Albertus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Zarl Stephanus Henning |
Moeder |
|
Elizabeth Johanna Catharina Venter |
# ste kind van vader |
|
8 |
Noemnaam |
|
Daniel Stephanus Albertus |
Geboortedatum |
|
1883-7-23 |
Geboorteplek |
|
Aliwal-Noord |
Doopdatum |
|
1883-8-26 |
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1933-7-9 |
Sterfplek |
|
Werda, Aliwal-Noord |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy is na die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902 saam met sy vader en drie van sy broers aan Hoogverraad skuldig bevind, weens die hulp wat hulle aan die Boeremagte tydens die oorlog verleen het.
|
|