Philippus Arnoldus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c7.d2.e5. |
Voorname |
|
Philippus Arnoldus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Gerhardus Francois Henning |
Moeder |
|
Susanna Laseya Pelser |
# ste kind van vader |
|
5 |
Noemnaam |
|
Philippus Arnoldus |
Geboortedatum |
|
1887-10-24 |
Geboorteplek |
|
Lady Grey |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1977-9-12 |
Sterfplek |
|
Klerksdorp |
|
|
|
Geskiedenis |
Hy boer aanvanklik vir sy oom Jan (b7.c7.d6.) dog dit het blykbaar nie uitgewerk nie. Hy sluit hierna by die Weermag aan, waar hy eers na Duits-Wes-Afrika (latere SWA en tans Namibië) toe is met die Suid-Wes Veldtog en later gedurende die Eerste Wêreldoorlog na Europa. Na die oorlog begin hy as drukker werk by "The Star" in Johannesburg. Hy verhuis op ’n stadium na Port Elizabeth en gedurende 1929 na Kaapstad. Tot en met sy aftrede was hy hoof van die drukkersafdeling van die "Argus" in Kaapstad. Na sy aftrede woon hy by sy dogter Susanna (f3.) tot en met sy dood.
|
|