Joseph Johannes Philippus Gordon |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
|
Voorname |
|
Joseph Johannes Philippus |
Van |
|
Gordon |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Schalk Willem Wentzel Gordon |
Moeder |
|
Elizabeth Maria Henning |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Kokkie |
Geboortedatum |
|
1942-12-11 |
Geboorteplek |
|
Bloemfontein |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Na matriek op Winburg, studeer hy in die Regte en ontvang die B.Iuris-graad in 1970. Gedurende 1973 word hy landdros. Hy bedank in Mei 1974 en “article” daarna vir ’n prokureur te Marquard. Word as prokureur toegelaat in 1978 te Bloemfontein. Hy open ’n praktyk in Clocolan en verhuis in Maart 1981 na Barkly-Wes, waar hy diens doen as Staatsaanklaer. In Augustus 1982 word hy verplaas na Kimberley. In 1985 word hy Landdros in Kimberley waar hy werksaam was tot met sy uittrede in Februarie 2001 weens mediese redes. Hy en sy eggenote is op 27-05-1994 geskei, maar hulle trou weer met mekaar in 1997
|
|