Elizabeth Maria Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b5.c1.d3.e1.f1.g2. |
Voorname |
|
Elizabeth Maria |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Jozeph Johannes Phillippus Henning |
Moeder |
|
Johanna Helena Maria Jacobs |
# ste kind van vader |
|
2 |
Noemnaam |
|
Elizabeth Maria |
Geboortedatum |
|
1913-5-20 |
Geboorteplek |
|
Dewetsdorp |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2001-8-24 |
Sterfplek |
|
Kimberley |
|
|
|
Geskiedenis |
Sy was ’n verpleegster in Pretoria voor haar troue. Die egpaar vestig hulle in die Dewetsdorpdistrik op die plaas Bloemhoek, die familieplaas van die Gordons. Daarna boer hulle lank op die plaas Sendelingskop, buite Winburg. In die jare sestigs verhuis hulle na Rosendal waar sy as klerk by die Spoorweë werk en daarna verhuis hulle na Transvaal waar Oom Kallie vir ’n vrou en haar seun gaan boer. Hy kry ’n werk as vee-inspekteur en hulle verhuis na Bothaville. Sy werk neem hulle onder andere ook na die Kaap, Messina, Rouxville en laastens Zastron waar hulle afgetree het.
|
|