Cornelis Hermanus Henning (*1906, †1930)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c2.d4.e6.f2.
Voorname  Cornelis Hermanus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Benjamin Frans Henning
Moeder  Maria Elizabeth Johanna Roodt
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Cornelis Hermanus
Geboortedatum  1906-11-5
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1930-1-15
Sterfplek  Potchefstroom
Geskiedenis
Ongetroud. Hy is op die plaas Klipfontein, distrik Aliwal-Noord gebore en sterf te Potchefstoom op 15 Januarie 1930 in 'n motorfietsongeluk. Hy was op skool by die Primêre skool Damfontein, in die distrik Aliwal-Noord
Voorgeslagte van Cornelis Hermanus Henning (*1906, †1930)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
/¯¯ Gert Frans Henning (*1785, †1873)
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Marthinus Christoffel Henning (*1820, †1886)
/¯¯ Marthinus Christoffel Vorster (*1771, †1819)
\__ Dorothea Maria Vorster (*1791, †1827)
\__ Hester Helena Lubbe
/¯¯ Johannes Benjamin Frans Henning (*1847, †1918)
/¯¯ Johannes Benjamin Van Zyl
\__ Hester Magdalina Van Zyl (*1823, †1862)
\__ Aletta Cecilia Petronella Voster
/¯¯ Johannes Benjamin Frans Henning (*1876, †1961)
/¯¯ Jacobus Nicolaas Beukes
\__ Rachel Maria Elizabeth Beukes (*1842, †1894)
\__ Elsie Susanna Beukes
 Cornelis Hermanus Henning (*1906, †1930)
\__ Maria Elizabeth Johanna Roodt (*1877)
Fotos

Die Primêre Skool Damfontein, distrik Aliwal-Noord ongeveer 1918 -1920 toe die enigste Henning in die skool a2.b7.c2.d4.e6.f2. Cornelis Hermanus Henning *5 November 1906 was. Hy verskyn heel links agter op die foto. Die onderwyser was mnr Gert Roux
Beskou lys van mense op foto