Leon Ziegtfried Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c1.d10.e3.f5.
Voorname  Leon Ziegtfried
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hendrik Henning
Moeder  Elizabeth Jacomina Hattingh
# ste kind van vader  5
Noemnaam  Leon Ziegtfried
Geboortedatum  1907-12-5
Geboorteplek  Dordrecht
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1981-3-25
Sterfplek  Oos-London
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Mary Elizabeth Mann  1933-4-17     
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Leonard Henry Henning Manlik  Mary Elizabeth Mann  1934-3-26  2017-1-19
2 Lorraine Elizabeth Henning Vroulik  Mary Elizabeth Mann  1938-6-7  1982-3-17
Geskiedenis
Hy was 'n wa-bouer en grofsmid te Ugie, naby Maclear. Hy was ook die eienaar van die Ugie rollemeule en die plaas Sandwick op Kincaoline. Gedurende 1947 is hy as lid van die Springbok skietspan verkies, wat aan die Statebondspele van daardie jaar gaan deelneem het, waar al die lande om die Smythe Cup meegeding het. Hy het die Silwermedalje verower. Leon het dieselfde jaar ook die eersteplek losgeskiet in ‘n kompetisie teen Indië om die Cawnpore Cup. Sy kleindogter Ingrid Rose Henning (D/v Leonard Henry) het ook Springbokkleure in Skyfskiet verower.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Paulus Petrus Henning
\__ Elizabeth Catharina Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Douw Gerbrand Henning
\__ Hester Johanna Henning
\__ Alida Hendrina Du Plessis
Leon Ziegtfried Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Jacobus Hattingh
\__ {mvmName}
\__ Elizabeth Jacomina Hattingh
/¯¯ {mmvName}
\__ Anna Sopha
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Leon Ziegtfried Henning a2.b7.c1.d10.e3.f5.
    Leonard Henry Henning  a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.
        Ingrid Rose Henning  a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.h1.
        Ingeborg May Henning  a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.h2.
        Sonja Elizabeth Henning  a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.h3.
        Erika Leonora Henning  a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.h4.
    Lorraine Elizabeth Henning  a2.b7.c1.d10.e3.f5.g2.
Fotos

Drie broers, b7.c1.d10.e3.f1. Paulus Petrus Henning * 28-1-1899, Johannes Jacobus Henning * 6-2-1902 (f2) en Leon Ziegtfried Henning * 5-12-1907 (f5)
Beskou lys van mense op foto


D110. b7.c1.d10.e3.f5. Leon Ziegtfried Henning *5-12-1907
Beskou lys van mense op foto