Leonard Henry Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.
Voorname  Leonard Henry
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Leon Ziegtfried Henning
Moeder  Mary Elizabeth Mann
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Leonard Henry
Geboortedatum  1934-3-26
Geboorteplek  Ugie
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2017-1-19
Sterfplek  Wildernis
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Grethe Sejr Petersen  1957-4-17    sterf 2004
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Ingrid Rose Henning Vroulik  Grethe Sejr Petersen  1958-2-2  
2 Ingeborg May Henning Vroulik  Grethe Sejr Petersen  1960-5-18  
3 Sonja Elizabeth Henning Vroulik  Grethe Sejr Petersen  1970-6-8  
4 Erika Leonora Henning Vroulik  Grethe Sejr Petersen  1972-9-8  
Geskiedenis
Len matrikuleer aan die einde van 1950 aan die Cambridge Hoërskool, Oos-London. Hy sluit by die Suid-Afrikaanse Lugdiens aan as ’n Graad IV klerk. Na drie jaar bedank hy en verhuis na Rhodesië (tans Zimbabwe) waar hy vir twee jaar lank te Kariba werk as aankoper vir die Britse maatskappy, Costains.
Na afloop van sy twee jaar kontrak keer hy vir ’n vakansie na Suid-Afrika terug en om met ’n vriendin van sy suster, ’n Deense meisie Grethe Peterson in die huwelik te tree. Hulle keer terug na Noord-Rhodesië (Zambië) en woon vir 10 jaar lank te Lusaka. Onafhanklikheid en onrus in Zambië laat die familie besluit om na Suid-Afrika terug te keer.
Hulle vestig te Walkerville, halfpad tussen Johannesburg en Vereeniging. Len werk as streeksverkoopbestuurder vir ’n klipgroef en sement vervaardigingsmaatskappy.
Grethe is in Copenhagen, Denemarke gebore. Toe sy 14 jaar oud was, besluit haar stiefpa, Helmer Jorgensen, wat ’n marine ingenieur was, om na Suid-Afrika te emigreer. Hulle vertrek gedurende Januarie 1953 vanaf Flekkefiord op ’n 15 meter lange vissersboot, die Sandness na Walvisbaai. Die boot beland in die berugte Noordsee storm wat die Nederlandse dyke ernstig beskadig het.Die res van die drie maande vaart was gevul met noue ontkominge en onplesierige wedervaringe - veral langs die Weskus van Afrika.
Len was die tweede voorsitter van die Peter Henrich Henning Familiebond vanf 1995 tot 1997.
Op sportgebied presteer hy, soos sy pa in Skyfskiet. Hy is in 1948 as lid van die Grens skole skietspan verkies. Dieselfde jaar word hy ook as lid van die Suid-Afrikaanse skole skietspan verkies. Daarna verteenwoordig hy Noord-Rhodesië (Zambia) as ‘n senior op die skietbaan en het vanaf 1975 tot 1980 Transvaal in die Groot- en Kleingeweer afdelings verteenwoordig.
Voorgeslagte
/¯¯ Paulus Petrus Henning
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
\__ Hester Johanna Henning
/¯¯ Leon Ziegtfried Henning
/¯¯ Jacobus Hattingh
\__ Elizabeth Jacomina Hattingh
\__ Anna Sopha
Leonard Henry Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Mary Elizabeth Mann
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Leonard Henry Henning a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.
    Ingrid Rose Henning  a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.h1.
        Tarryn Clair Cronje  
        Craig Henning Cronje  
        Tommy Cronje  
    Ingeborg May Henning  a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.h2.
        Derek Sardini  
        Weslee Sardini  
    Sonja Elizabeth Henning  a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.h3.
        Christian Henning  0.1.
        Henning Michael Hees  
    Erika Leonora Henning  a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.h4.
        Banie Vosloo  
        Elizabeth Grethe Vosloo  
Fotos

Die tweede bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond v.l.n.r. b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning, b5.c1.d3.e1.f7.g1. Jan Andries Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b6.c4.d1.e5.f9.g6. Mauritz Martin Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning
Beskou lys van mense op foto


Die vierde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond, v.l.n.r. b1.c3.d7.e9.f1.g2.Nicolaas Johannes Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning, b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning, b6.c3.d9.e4.f1.g1.h2. Johannes Christiaan (John) Henning, Simon Sauer van Straaten (M/v b7.c8.d8.e5.f5.)
Beskou lys van mense op foto


Die vyfde bestuur van die Peter Henrich Henning Familiebond. Voor v.l.n.r. b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning, b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning, b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning.Agter v.l.n.r. b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning, Simon Sauer van Straaten (M/v b7.c8.d8.e5.f5.), b6.c3.d9.e4.f1.g1.h2. Johannes Christiaan (John) Henning b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik HenningHeel agter: b1.c3.d7.e9.f1.g2. Nicolaas Johannes Henning
Beskou lys van mense op foto


b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning * 26-3-1934, sy vrou Grethe Sejr (gebore Petersen) * 5-8-1938 en hul dogters Ingrid Rose * 2-2-1958 (h1), Ingeborg May * 18-5-1960 (h2), Sonja Elizabeth * 8-6-1970 (h3) en Erica Leonora * 8-9-1972 (h4)
Beskou lys van mense op foto