Jacobus Adriaan Gerhardus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3.i3. |
Voorname |
|
Jacobus Adriaan Gerhardus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jacobus Adriaan Gerhardus Henning |
Moeder |
|
Gertruida Stephanie Bothma |
# ste kind van vader |
|
3 |
Noemnaam |
|
Kosie |
Geboortedatum |
|
1993-7-16 |
Geboorteplek |
|
Potchefstroom |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
Huwelike |
No. |
Naam |
Datum |
Plek |
Nota |
1 |
Carlizé Snyman |
2016-3-26 |
Nylstroom |
|
|
|
Geskiedenis |
Kosie studeer Teologie aan die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroom Kampus en die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en hy word aan die einde van 2017 beroepbaar gestel. Hy kry 'n beroep na die Gereformeerde Kerk Harrismith en begin sy loopbaan as predikant te Harrismith op 18 Maart 2018. Gedurende 2021 word hy beroep na die Daspoort, Pretoria gemeente.
|
|