Jan Sarel Marthinus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6. |
Voorname |
|
Jan Sarel Marthinus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Jan Sarel Marthinus Henning |
Moeder |
|
Anna Catharina Kleynhans |
# ste kind van vader |
|
6 |
Noemnaam |
|
Jan Sarel Marthinus |
Geboortedatum |
|
1925-9-14 |
Geboorteplek |
|
Swartruggens |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Hy is gebore op die plaas Nooitgedacht, Swartruggens. Sy ouers verhuis egter kort hierna na Kortfontein, distrik Koster. Hy matrikuleer gedurende 1942 te Brits en studeer daarna aan die P.U.K. Hy hou skool te Bronkhorstspruit, Wakkerstroom, Groblersdal en die Potchefstroom Gimnasium. Hy is 'n biologie onderwyser. In 1973 word hy 'n dosent aan die PU vir CHO in plant fisiologie.
|
|