Jacobus Adriaan Gerhardus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3.
Voorname  Jacobus Adriaan Gerhardus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jan Sarel Marthinus Henning
Moeder  Hendrina Maria Ras
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Koos
Geboortedatum  1957-5-13
Geboorteplek  Groblersdal
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Gertruida Stephanie Bothma  1982-3-6  Ermelo   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Marna Henning Vroulik  Gertruida Stephanie Bothma  1984-6-28  
2 Jan Sarel Marthinus Henning Manlik  Gertruida Stephanie Bothma  1988-9-23  
3 Jacobus Adriaan Gerhardus Henning Manlik  Gertruida Stephanie Bothma  1993-7-16  
Geskiedenis
Koos is ‘n man van vele talente. Op akademiese gebied het hy ‘n doktorsgraad (Ph D) in Bodemkunde, wat hy in 1991 aan die ou Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys verwerf het. Hy is ‘n groot blomkundige en verskaf konsultasiedienste vir blomboere.
Hy het ook sy eie gimnasium in Nylstroom waar hy persoonlike afrigting doen en talle inwoners van die omgewing onder sy toesig oefen.
Koos is ook ‘n uithaler kampioen gewigopteller. Sedert sy skooldae het hierdie sportsoort hom gefasineer en was hy gedurende die sewentiger en vroeë tagtiger jare die junior en senior gewigoptel kampioen van Suid-Afrika. Hy was ook tydens sy diensplig die SA Weermag kampioen. Hy verteenwoordig Suid-Afrika in toernooie teen Duitsland (twee keer) en die VSA, waar Suid-Afrika elke keer gewen het. As 'n veteraan gewigopteller verbeter Koos alle rekords vir veterane. Hy verteenwoordig Suid-Afrika ook by die wêreld veterane gewigoptelkampioenskappe in Finland in 2015, waar hy ook uitsonderlik goed presteer. Hy is in alle waarskynlikheid die beste gewigopteller wat Suid-Afrika ooit opgelewer het.
Voorgeslagte
/¯¯ Willem Hendrik Henning
/¯¯ Jan Sarel Marthinus Henning
\__ Susanna Catharina Petronella Venter
/¯¯ Jan Sarel Marthinus Henning
/¯¯ Evert Philippus Kleynhans
\__ Anna Catharina Kleynhans
\__ Cecielia Jacoba De Beer
Jacobus Adriaan Gerhardus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Hendrina Maria Ras
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Jacobus Adriaan Gerhardus Henning a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3.
    Marna Henning  a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3.i1.
    Jan Sarel Marthinus Henning  a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3.i2.
    Jacobus Adriaan Gerhardus Henning  a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3.i3.
        Jacobus Adriaan Gerhardus Henning  a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3.i3.j1.
        Jan-Carel Henning  a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3.i3.j2.
Fotos

b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3. Jacobus Adriaan Gerhardus Henning * 13-5-1957 en sy gesin. Agter Gertruida Stephanie (gebore Bothma)* 14-6-1958 en Jacobus. Middel: Marna (i1.) * 28-6-1984 en Jan Sarel Marthinus (i2) * 23-9-1988. Voor: Jacobus Adriaan Gerhardus (i3) * 16-7-1993
Beskou lys van mense op foto


b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3. Jacobus Adriaan Gerhardus (Koos) Henning *1957-05-13 wat sekerlik die beste gewigopteller is wat Suid-Afrika opgelewer het
Beskou lys van mense op foto


Troufoto op 26 Maart 2016 tussen b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3.i3. Jacobus Adriaan Gerhardus (Kosie) Henning *1993-07-17 en Carlizé Snyman *1993-01-15 . Links op foto Kosie se ouers Koos en Stephanie Henning. Regs Carlizé se pa, Carel Snyman en stiefma, Audrey Snyman. In die middel, Prof Henk Stoker wat die huwelik voltrek het
Beskou lys van mense op foto