Maria Magdalena Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c3.d3.e4.f4.g9.
Voorname  Maria Magdalena
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Tjaart Johannes Henning
Moeder  Gertruida Jacoba De Beer
# ste kind van vader  9
Noemnaam  Meisie
Geboortedatum  1937-9-25
Geboorteplek  Roedtan
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2022-2-25
Sterfplek  Pretoria
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Frederik Johannes De Lange  1957-7-8  Potgietersrus  sterf 2013
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Stefanus Jacobus De Lange Manlik  Frederik Johannes De Lange  1958-5-19  2019-10-29
2 Tjaart Johannes De Lange Manlik  Frederik Johannes De Lange  1960-10-30  
3 Gertruida Jacoba De Lange Vroulik  Frederik Johannes De Lange  1964-8-23  
4 Frederik Johannes De Lange Manlik  Frederik Johannes De Lange  1968-10-4  
Geskiedenis
Maria Magdalena de Lange, gebore Henning is op 25 September 1937 te Roedtan (naby Potgietersrus - Mokopane) gebore. Sy sterf op 20 Februarie 2022, in die rype ouderdom van 84 jaar. Haar noemnaam was ”Meisie”. Sy was die 3 de jongste kind van Tjaart Johannes Henning en Gertruida Jacoba De Beer. Meisie het groot geword op Marken in die bosveld, was daar op laerskool en van daar na Piet Potgieter Hoërskool waar sy haar man, Frikkie de Lange ontmoet het. Frikkie en Meisie is in 1957 getroud en uit die huwelik van 56 jaar is vier kinders gebore. Sy en haar man, Frikkie het ook sewe kleinkinders en 13 agterkleinkinders gehad. Met baie liefde en deernis het Meisie haar kinders grootgemaak, geleer van liefde, geloof en hoop. Haar hande het vir niks verkeerd gestaan nie. Meisie was 'n tuisteskepper van formaat, baie lief vir bak, kook, tuinmaak en in vele huise hang van haar pragtige skilderye. Frikkie en Meisie het vir 40 jaar op Potgiersrus of die plaas naby Roedtan gebly. Die laaste 24 jaar van haar lewe het sy en Frikkie te Menlo Park, Pretoria gewoon. Sy was geweldig trots op haar afkoms as 'n Henning, die Henning Familiekroniek het sy in detail bestudeer en die familiebond nuusbriewe was haar gunsteliing postuk.
Voorgeslagte
/¯¯ Jan Adriaan Venter Hendrik Henning
/¯¯ Johannes Christiaan Henning
\__ Johanna Christina Grobler
/¯¯ Tjaart Johannes Henning
/¯¯ Tjaart Johannes Steenkamp
\__ Hester Johanna Lasya Steenkamp
\__ Maria Jacoba Van Der Walt
Maria Magdalena Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Dewald De Beer
\__ {mvmName}
\__ Gertruida Jacoba De Beer
/¯¯ {mmvName}
\__ Martha Johanna Maria (Onbekend)
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Maria Magdalena Henning a2.b6.c3.d3.e4.f4.g9.
    Stefanus Jacobus De Lange  
    Tjaart Johannes De Lange  
    Gertruida Jacoba De Lange  
    Frederik Johannes De Lange  
Fotos

Tien van b6.c3.d3.e4.f4. Tjaart Johannes Henning * 7-6-1882 se kinders. Agter v.l.n.r. Johan Christiaan * 5-4-1912 (g1), Janet Sophia (getroud Fry) * 19-9-1913 (g2), Hester Johanna (getroud Groenewald) * 10-7-1918 (g3), Hendrik Jacobus * 10-6-1922 (g4), en Martha Johanna (getroud Kruger) * 20-1-1927 (g5).
Voor v.l.n.r. Susanna Magrietha Christina (getroud Scheepers) * 27-7-1928 (g6), Dewald Albertus * 19-10-1931 (g7), Maria Magdalena (getroud De Lange) * 25-9-1937 (g9), Tjaart Johannes * 11-3-1940 (g10) en Gertruida Jacoba (getroud Van der Walt) * 9-2-1942 (g11)
Beskou lys van mense op foto


b6.c3.d3.e4.f4. Tjaart Johannes Henning * 7-6-1882 en sy derde vrou Gertruida Jacoba (gebore De Beer) met tien van sy kinders. Agter v.l.n.r. Martha Johanna * 20-1-1927 (g5), Johan Christiaan * 5-4-1912 (g1), Susanna Magrietha Christina * 27-7-1928 (g6), Hendrik Jacobus * 10-6-1922 (g4) en Hester Johanna * 10-7-1918 (g3). Voor v.l.n.r. Dewald Albertus * 19-10-1931 (g7) (op grond), vader Tjaart Johannes * 7-6-1882 met Tjaart Johannes * 11-3-1940 (g10) op sy skoot, moeder Gertruida Jacoba (gebore De Beer) * 15-8-1906 met Gertruida Jacoba * 9-2-1942 (g11) op haar skoot, Maria Magdalena * 25-9-1937 (g9)
Beskou lys van mense op foto


a2.b6.c3.d3.e4.f4.g9. Maria Magdalena (Meisie) De Lange (gebore Henning) *25-9-1937 kort voor haar dood op 20-2-2022
Beskou lys van mense op foto