Francois Alwyn Henning (*1873, †1950)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c1.d2.e8.
Voorname  Francois Alwyn
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Johannes Gerhardus Henning
Moeder  Catharina Helena Naude
# ste kind van vader  8
Noemnaam  Fancois Alwyn
Geboortedatum  1873-3-8
Geboorteplek  Aliwal-Noord
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1950-2-20
Sterfplek  Modderpoort, Jamestown
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Alida Hendrina Margaretha Venter  1903-6-6  Aliwal-Noord   
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Frans Johannes Henning Manlik  Alida Hendrina Margaretha Venter  1904-11-6  1976-1-1
Geskiedenis
As burgers van die Kaap van Goeie Hoop, word Francois Alwyn en sy broer Johannes (e9.) op 15-5-1902 deur ’n spesiale kommissie wat deur die Kaapse Regering aangestel is, aan hoogverraad skuldig bevind. Hulle skuldigbevinding spruit voort uit hul simpatie en hulpverlening aan die Boeremagte van de Vrystaatse Republiek tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902. Hulle vonnis was dat hulle vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word, of in enige sodanige verkiesing mag stem nie. In hoofstuk 14 word alle Hennings wat so gevonnis is, gelys. Hy is op die plaas Modderpoort, distrik Jamestown begrawe.
Sy eggenote, Alida, is gedurende 1929 verkies tot die eerste voorsitter van die Vrouetak van die Nasionale Party wat te Jamestown gestig is. Sy het die Nasionale Party ook as afgevaardigde na Kongresse verteenwoordig. Die egpaar het net een seun, Frans Johannes, gehad
Voorgeslagte van Francois Alwyn Henning (*1873, †1950)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Johannes Gerhard Henning (†1758)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Gert Frans Henning (*1785, †1873)
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
\__ Cataharina Elizabeth De Jong (*1727)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1811, †1875)
/¯¯ Barend Vorster (*1726, †1794)
/¯¯ Marthinus Christoffel Vorster (*1771, †1819)
\__ Dorothea Maria Smit (*1730)
\__ Dorothea Maria Vorster (*1791, †1827)
/¯¯ Johannes Hendrik Lubbe
\__ Hester Helena Lubbe
\__ Elsie Burger
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1833, †1914)
/¯¯ Johannes Gerhard Henning (†1758)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
\__ Anna Maria Kramer
/¯¯ Johannes Gerhardus Henning (*1770)
/¯¯ Gerrit (Gerd) Engelbrecht
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
\__ Cataharina Elizabeth De Jong (*1727)
\__ Elizabeth Catharina Henning (*1809, †1875)
\__ Martha Magdalena Nienaber
 Francois Alwyn Henning (*1873, †1950)
/¯¯ Francois Alwyn Naude
\__ Catharina Helena Naude (*1850, †1922)
Nageslagte van Francois Alwyn Henning (*1873, †1950)
Francois Alwyn Henning (*1873, †1950) a2.b7.c1.d2.e8.
    Frans Johannes Henning (*1904, †1976)  a2.b7.c1.d2.e8.f1.
        Francois Gerhardus Henning (*1925, †1980)  a2.b7.c1.d2.e8.f1.g1.
Fotos

b7.c1.d2.e8. Francois Alwyn Henning * 8-3-1873
Beskou lys van mense op foto