Johannes Gerhardus is skynbaar op die plaas Braamfontein, bo in die Kramberge, Suid van Aliwal-Noord gebore. Hy boer egter mettertyd op die plaas Modderpoort, naby die grens tussen die Aliwal-Noord en Wodehouse distrikte, digby die latere Jamestown. Hy is hier begrawe.
Voorgeslagte van Johannes Gerhardus Henning (*1833, †1914)