Jan Adriaan Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c3.d3.e4.f1. |
Voorname |
|
Jan Adriaan |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Christiaan Henning |
Moeder |
|
Anna Catharina Jacomina Pelser |
# ste kind van vader |
|
1 |
Noemnaam |
|
Jan Adriaan |
Geboortedatum |
|
1876-12-1 |
Geboorteplek |
|
Rockleigh, Burgersdorp |
Doopdatum |
|
1877-1-28 |
Doopplek |
|
Geref K, Burgersdorp |
Sterfdatum |
|
1932-8-20 |
Sterfplek |
|
Johannesburg |
|
|
|
Geskiedenis |
Soos sy vader, word Jan Adriaan op 23-8-1901 deur ’n spesiale kommissie van die Kaapse regering aan Hoogverraad skuldig bevind, weens hulle simpatie en hulpverlening aan die Boeremagte van die Vrystaatse Republiek tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Sy vonnis was dat hy vir ’n tydperk van vyf jaar nie vir enige openbare amp verkies mag word of in enige sodanige verkiesing mag stem nie.
|
|