Barend Jacobus Henning (*1884, †1951)
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c1.d3.e5.f2.
Voorname  Barend Jacobus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Joseph Jooste Henning
Moeder  Gertruida Susanna De Klerk
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Barend Jacobus
Geboortedatum  1884-4-30
Geboorteplek  Heuningkrans, Burgersdorp
Doopdatum  1884-5-11
Doopplek  Geref K, Burgersdorp
Sterfdatum  1951-3-30
Sterfplek  Schweizer-Reneke
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Johanna Marthina Coetsee  1906-1-8  Geref K, Burgersdorp  sterf 1939
2 Martha Rebecca Hand    Schweizer-Reneke  sterf 1955
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Martha Maria Henning Vroulik  Johanna Marthina Coetsee  1906-11-19  1985-3-20
2 Josef Jooste Henning Manlik  Johanna Marthina Coetsee  1911-5-30  1933-6-1
3 Hendrik Bernardus Henning Manlik  Johanna Marthina Coetsee  1913-3-28  1933-8-22
4 Barend Jacobus Henning Manlik  Johanna Marthina Coetsee  1915-11-15  1970-6-17
5 Gertruida Susanna Henning Vroulik  Johanna Marthina Coetsee  1918-8-18  1978-12-19
6 Louis Johannes Henning Manlik  Johanna Marthina Coetsee  1923-11-5  1989-11-20
7 Johanna Martina Henning Vroulik  Johanna Marthina Coetsee  1926-3-26  2011-4-24
8 Magdalena Susanna Henning Vroulik  Johanna Marthina Coetsee  1927-11-3  1945-3-1
9 Pieter Hendrik Henning Manlik  Martha Rebecca Hand  1943-2-26  
Geskiedenis
Barend Jacobus Henning word gebore op sy ouers se plaas, Heuningkrans in die distrik Albert (Burgersdorp). Toe sy ouers en meeste van hul kinders in 1905 na Argentinië emigreer, bly hy en sy ouer broer, Joseph Jooste in Suid-Afrika agter.

Hy trou op 8 Januarie 1906 in Burgersdorp met Johanna Marthina Coetsee *1888 en bekom ongeveer dieselfde tyd die plaas Knapdaar in die Burgersdorp distrik. Sewe van hulle agt kinders word op die plaas Knapdaar gebore. Sy liewe vrou, Johanna ontval hom gedurende 1939 en hy besluit hierna om na Schweizer-Reneke te verhuis, waar hy die plaas Boomplaas koop.

Hy raak bevriend met die weduwee Martha Rebecca Hand (gebore Van Zyl) *9-3-1897 en hulle trou gedurende die vroeë 1940's op Schweizer-Reneke. Vir hulle word daar op 26 Februarie 1943 ‘n babaseuntjie, Pieter Hendrik gebore.

Barend Henning was 'n gesiene vee- en graanboer van die omgewing en reisigers het dikwels op sy plaas kom oornag. Hy het gereeld boeke gevat en Sondae kerk gehou vir die plaaswerkers, waartydens almal op die stoep moes kom sit en luister. Hy het ook aan hulle nagmaal bedien.

Daar was ryk fosfor-riwwe op die plaas, wat in die nag gegloei het. Die swart mense het geglo dat dit spoke was.

Barend Henning sterf op 30 Maart 1951 en is in die plaasbegraafplaas op Boomplaas, Schweizer-Reneke begrawe.
Voorgeslagte van Barend Jacobus Henning (*1884, †1951)
Generasies 2 3 4 5 6
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1740, †1823)
/¯¯ Willem Frederik Henning (*1782, †1844)
\__ Elizabeth Catharina Engelbrecht (*1753, †1845)
/¯¯ Pieter Hendrik Henning (*1802, †1863)
/¯¯ Johann Kruger
\__ Hester Johanna Kruger (*1782, †1862)
\__ Maria Elizabeth Venter (*1758)
/¯¯ Joseph Jooste Henning (*1832, †1879)
/¯¯ Joseph Jooste
\__ Anna Sophia Jooste (*1811)
\__ Martha Maria Van Der Walt
/¯¯ Joseph Jooste Henning (*1862, †1926)
/¯¯ Andries Gerhardus Nienaber
\__ Johanna Hendrina Nienaber (*1834)
\__ Emerenszie Helena Jacobs
 Barend Jacobus Henning (*1884, †1951)
\__ Gertruida Susanna De Klerk (*1865, †1953)
Nageslagte van Barend Jacobus Henning (*1884, †1951)
Barend Jacobus Henning (*1884, †1951) a2.b6.c1.d3.e5.f2.
    Martha Maria Henning (*1906, †1985)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g1.
        Petronella Hendrina Kruger (*1945)  
    Josef Jooste Henning (*1911, †1933)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g2.
    Hendrik Bernardus Henning (*1913, †1933)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g3.
    Barend Jacobus Henning (*1915, †1970)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g4.
        Barend Jacobus Henning (*1939, †2000)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g4.h1.
        Frederik Jacobus Dauth Henning (*1940)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g4.h2.
        Josef Jooste Henning (*1942, †1971)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g4.h3.
        Janetta Catharina Wilhelmina Henning (*1945)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g4.h4.
    Gertruida Susanna Henning (*1918, †1978)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g5.
        Johanna Marthina Nel (*1939)  
        Hendrik Christoffel Nel (*1940)  
        Barend Jacobus Nel (*1942)  
        Petronella Jacoba Nel (*1944)  
        Gertruida Susanna Nel (*1948)  
        Catharina Cornelia Nel (*1959)  
    Louis Johannes Henning (*1923, †1989)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g6.
        Barend Jacobus Henning (*1949, †2006)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g6.h1.
        Hendrina Margaretha Henning (*1950)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g6.h2.
        Willem Abraham Henning (*1951)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g6.h3.
        Louis Johannes Henning (*1956, †2003)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g6.h4.
        Johanna Marthina Henning (*1958)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g6.h5.
    Johanna Martina Henning (*1926, †2011)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g7.
        Gert Johan Daniël Jordaan (*1947)  
        Barend Jacobus Jordaan (*1950)  
        Johanna Marthina Jordaan (*1957)  
        Pieter Adriaan Gouws Jordaan (*1964)  
    Magdalena Susanna Henning (*1927, †1945)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g8.
    Pieter Hendrik Henning (*1943)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g9.
        Werner Pieter Henning (*1970)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g9.h1.
        Jaco Andrè Henning (*1972)  a2.b6.c1.d3.e5.f2.g9.h2.
Fotos

b6.c1.d3.e5.f1. Joseph Jooste Henning *15-5-1882 (links) en sy vrou Andrisina Gertruida (Sienie) (gebore Coetzee) * Junie 1886 (heel regs), saam met sy broer Barend Jacobus * 30-4-1884 (f2) en sy vrou, Johanna Marthina (gebore Coetsee) * 27-4-1888
Beskou lys van mense op foto


Die plaashuis op die plaas, Boomplaas, distrik Schweizer-Reneke wat aan b6.c1.d3.e5.f2. Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en sy vrou Johanna Marthina behoort het. Al hulle kinders het per skoolbus vanaf hierdie plaas skooltoe gery
Beskou lys van mense op foto


Die skoolbus waarmee al die kinders van b6.c1.d3.e5.f2. Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en sy vrou Johanna Marthina na die skool op Schweizer-Reneke gery het
Beskou lys van mense op foto


Troufoto van b6.c1.d3.e5.f2.g6. Louis Johannes Henning *5-11-1923 en Hendrina Margaretha De Klerk *3-9-1930. Sy pa, Barend Jacobus Henning *30-4-1884 verskyn regs op die foto
Beskou lys van mense op foto


Foto geneem gedurende 1934 op die plaas, Boomplaats, distr Schweizer-Reneke van die kinders van b6.c1.d3.e5.f2. Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en sy vrou Johanna Marthina (gebore Coetzee): Agterste ry: Gertruida Susanna (Truia)*18-8-1918, Martha Maria (Martha) *19-11-1906 en Barend Jacobus*15-11-1915. Voor hom staan Louis Johannes *5-11-1923. Op die gras, voor sit, links, Magdalena Susanna (Biebie) *3-11-1927 en regs, Johanna Martina (Johanna)*26-3-1926. Die kinders in die middel is die kinders van Martha: Johannatjie en Andries
Beskou lys van mense op foto


Troufoto op 8-8-1938 van b6.c1.d3.e5.f2.g5. Gertruida Susanna Henning *18-8-1918 en Johannes Diederik Jacobus Nel.Links staan Dick se ouers en regs Truia se ouers, Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en Johanna Marthina (gebore Coetzee)
Beskou lys van mense op foto