Die skoolbus waarmee al die kinders van b6.c1.d3.e5.f2. Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en sy vrou Johanna Marthina na die skool op Schweizer-Reneke gery het
Beskou lys van mense op foto
Barend Jacobus Henning
Barend Jacobus Henning
Gertruida Susanna Henning
Hendrik Bernardus Henning
Johanna Marthina Coetsee
Johanna Martina Henning
Josef Jooste Henning
Louis Johannes Henning
Magdalena Susanna Henning
Martha Maria Henning
Pieter Hendrik Henning
b6.c1.d3.e5.f7. Johanna Martina Henning *26-3-1926 op die stoep van die huis op die plaas Boomplaas - die plaas wat sy hartstogtelik liefgehad het
Beskou lys van mense op foto
Johanna Martina Henning
b6.c1.d3.e5.f2.g7. Johanna Martina Henning *26-3-1926. Die foto wat Gert Jordaan gesien en toe besluit het dat dit die meisie is met wie hy wou trou
Beskou lys van mense op foto
Johanna Martina Henning
Die foto van Gert Johan Daniël Jordaan *10-10-1921 en b6.c1.d3.e5.f2.g7. Johanna Martina Henning *30-5-1926 wat op 31-8-1946 voor die landdroshof, Durban geneem is, toe hulle in die huwelik getree het
Beskou lys van mense op foto
Gert Johan Daniël Jordaan
Johanna Martina Henning
Gert Johan Daniël Jordaan *10-10-1921, sy vrou b6.c1.d3.e5.f2.g7. Johanna Martina (gebore Henning) *26-3-1926 en hul vier kinders, v.l.n.r. Gert Johan Daniël (Gerrie) Jordaan *3-12-1947, Pieter Adriaan Gouws (Pieter) Jordaan *17-3-1964, Barend Jacobus (Ben) Jordaan *26-1-1950 en Johanna Marthina (Johannie) Jordaan *17-1-1957
Beskou lys van mense op foto
Barend Jacobus Jordaan
Gert Johan Daniël Jordaan
Gert Johan Daniël Jordaan
Johanna Marthina Jordaan
Johanna Martina Henning
Pieter Adriaan Gouws Jordaan
|