Barend Stephanus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b5.c5.d9.e2.f2.g3.h2.
Voorname  Barend Stephanus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Jacobus Daniël Henning
Moeder  Elizabeth Johanna Van Der Linde
# ste kind van vader  2
Noemnaam  Bernu
Geboortedatum  1971-11-24
Geboorteplek  Bloemfontein
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2011-11-10
Sterfplek  Pretoria
Geskiedenis
Aan die einde van 1989 slaag hy matriek met ses onderskeidings (almal op hoër graad) en een B. Dit plaas hom 13 de in die Vrystaat. Hy studeer daarna aan die UOVS. Hy verwerf 'n Meestersgraad in Wiskundige Statistiek en 'n Honneursgraad in Wiskunde. Hy werk vir die WNNR en daarna in die privaatsektor.
Voorgeslagte
/¯¯ Gert Frans Henning
/¯¯ Stephanus Johannes Henning
\__ Anna Franscina Van Den Berg
/¯¯ Jacobus Daniël Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Aletta Susanna Croukamp
\__ {vmmName}
Barend Stephanus Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Elizabeth Johanna Van Der Linde
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder