Elizabeth Johanna Van Der Linde |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
|
Voorname |
|
Elizabeth Johanna |
Van |
|
Van Der Linde |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
|
Moeder |
|
|
# ste kind van vader |
|
0 |
Noemnaam |
|
Bets |
Geboortedatum |
|
1937-7-29 |
Geboorteplek |
|
Bethulie |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
2013-12-11 |
Sterfplek |
|
Bloemfontein |
|
|
|
Geskiedenis |
Haar ouers was Breg en Bettie van der Linde van die plaas Kruitfontein, naby Edenburg. Sy gaan skool op Edenburg. Na skool begin sy in Bloemfontein werk by die NG Kerk kantoor.. Sy ontmoet haar toekomstige man by die plaaslike Volkspelelaer. Vanaf die geboorte van hulle twee seuns word sy huisvrou. Gedurende Februarie 2012 kry sy twee beroerte-aanvalle en kort daarna twee hartaanvalle. Haar gesondheid gaan van hier af baie agteruit en sy is meestal bedlêend. Haar regterbeen word ook net onder die knie geamputeer, weens swak bloedsirkulasie.
|
|